Verified Reviews
Drakensberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg
Rated 4.3 out of 5 based on 1674 reviews.
"Glad nie plat soos ons die Vrystaat ken nie. Asemrowende uitsigte."
"Die omgewing is pragtig, maar winkels is ver. Vir persone wat vermaak of naglewe soek, kan dit stil wees. Wonderlik vir familiekuiers en ontspan in die natuur."
"Pleasant drive and manageable distance from Johannesburg. We enjoyed wandering around, looking at the sites and everyone was helpful and friendly. I preferred the atmosphere to the busier and more commercially orientated Clarens and would definitely consider coming back."
"Een van my gunsteling Oos-Vrystaat bestemmings - baie minder "touristy" as Clarens."
"Winterton was vir ons die ideale rondrits plek! Die artikel in die nuutste Weg Platteland het net weer alles onderstreep wat Winterton bied!"
"Windmill restaurant is beslis 'n besoek werd, die kos en bediening is van uitstaande gehalte."
"Besoek gerus Lemon Tree restaurant vir die heerlikste spyskaart. Die disse smaak so goed soos wat dit op die spyskaart klink."
"Gaan probeer Plaasstoep restaurant, Ginger Pig en Fouriesburg Country Inn. Uitstekende vriendelike dorp."