Verified Reviews
Durban South
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Durban South
Rated 4.4 out of 5 based on 8 reviews.
Nicorene
"Durban South is wêrelde verwyder van Durban sentraal, sal enige tyd (hopelik baie gou) weer Durban South besoek en aanbeveel."
Nicorene
"Die strande by Amanzimtoti en Winkelspruit was skoon en die sekutiteit en sigbaarheid van polisie is wonderlik."
Nicorene
"Ek sal dit baie sterk aanbeveel vir enigeen se volgende vakansie of selfs net om weg teb reek sontoe. Dit is baie pragtig daar."