Verified Reviews
East London
All reviews have been left by TravelGround customers staying in East London
Rated 4.1 out of 5 based on 351 reviews.
"Lots of nice beachfront and rivers. Very green. Wonderful friendly and social people."
"I used to live in East London - definite deterioration of the city and amenities all round, sadly."
"Ons woon 80km van Oos-London 500m van die see. So vir ons is die stad nie 'n toeristebestemming nie."
"Was hartseer om die toestand van my ou woondorp waarin ek groot geword het te sien verneder."
"Ek ken nie eintlik die omgewing nie, maar lyk na 'n aangename plek om 'n paar dae deur te bring."
"Sal aanbeveel dat gaste eerder in Gonubie akkommodasie boek as in Oos-Londen se middestad."
"Ons was slegs in Gonubie wat baie soos ons eie kontrei voel. Plattelands maar tog naby oulike winkels en natuurlik die see."
"Oos-Londen self (die ou dorpsarea) - nee wat, daar bly mens maar eerder weg. Gonubie en omgewing baie goed en oulike plekke om te besoek."