Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10322 reviews.
"It is a town with a lot of history and it can be a worthwhile destination for travellers."
"Nature-wise this is a stunning area but the facilities in and around this area are poor. The road to the "Hole in the Wall" is very challenging and it's very difficult to get to in a normal car. No warning is given to the difficulty of the road (gravel) for standard cars."
"Food and drinks could be a problem as it is difficult to find open venues midweek (we visited out of season). "
"Goeie dorp om in te bly, maar dit is net baie opvallend dat alle winkels op Kersdag gesluit is, behalwe die drankwinkels."
Marina Martinique, Eastern Cape
Hoephoep 11 Houtbosch Bay"Lekker strand naby, en die Walskipper Restaurant is ook daar. "
"Nieu-Bethesda is a quirky little town off the tourist track. It is full of arty nooks and off-beat people. A true Karoo "dorpie" - well worth a visit for those who love peace, quiet and unspoiled scenery."
"Ek geniet Port St Johns baie. Ek hou daarvan dat dit bietjie afgeleë is en amper voel of jy in 'n buurstaat van Suid Afrika is. Mense is vriendelik en rustig. Die dorp is maar verwaarloos en dit sal goed wees as daar bietjie geld inkom vir ontwikkeling. Die natuur in die omgewing is ongelooflik, die enigste nadeel is dat mens nie regtig in die see kan swem nie, en jy 'n entjie moet ry om by 'n veilige swemstrand uit te kom. Verder geniet ek dit altyd en rus lekker as ek daar bly."
"Eet, verversings, snoeperye is onnodiglik duur. Was twee keer uitgebuit. Maak seker wat jy bestel is in detail bespreek, vra pryse vooraf om seker te maak julle praat van dieselfde ding."
"'n Moeite-werd plek om te besoek. Moenie dit misloop nie. Gaan kyk na die boekwinkel - daar is 'n ongelooflike versamelingboeke, oud en nuut."
"Jeffreysbaai was nog altyd 'n fantastiese plek. Daar is baie om te doen en heelwat eetplekke."
"Die Oos-Kaap bied 'n besonderse mooi landskap saam met geskiedenis. Suiwer lug en helder sterrehemel. Onsettend geniet!"
"Redelike interessanthede, besienswaardighede en padstalletjies om te besoek."
"Die museums, Vallei van Verlatenheid en die vetplantkwekery is beslis 'n besoek werd. Moet ook nie vergeet om 'n paar stukkies vleis by Kamdeboo-slaghuis te koop nie - dis 'n moet. Cold Stream Restaurant is ook hoogs aan te beveel."
"It was amazing as it was exactly what we were looking for. No bright lights, nothing to spend money on and the food was great, everywhere we went. I realise it is a fisherman's paradise and we do not fish, but for us, it was amazing. Even the weather was great!"
"Baie mooi met die ou geboue. Laat 'n mens voel of jy teruggegaan het na die vyftiger jare toe."