Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Glengariff is a quiet, secluded venue. We had a few young family members over for a braai, and my main concern was the noise level, they did not play loud music, but they were loud in speech. I felt uncomfortable as I felt we were disturbing the peace. So it is not a place for rowdy or loud people. It is a place for a family with young children who go to bed early."
"Ons het by die gallery geëet, baie vriendelike, goeie diens met lekker boerekos. "
"Rustige dorp met heerlike eetplekke. Baie vriendelike mense. Sal beslis weer daar 'n draai gaan maak."
"Naby PE, teenaan die Addo park. Ons het net te min tyd gehad om alles te doen, sou graag die duine wou aandurf."
"Dis baie skoon "Summerstrand" moet dit beklemtoon, netjies voel sommer lekker om rond te wandel in daardie geweste..."
"Ek het as kind baie op Middelburg gekom en kan sien dat daar baie goeie ontwikkeking op die dorp plaasgevind het sedertdien. Pragtige skoon dorp met baie goeie geriewe."
"Ongelooflike see uitsig, maar pak maar in wat jy wil he. Winkels is 20 km weg, maar ware plek vir rus, weg van die stad se geraas."
"Die besoek aan die Uilhuis is verseker die moeite werd. Dis jammer dat daar nie meer aandenkings (behalwe vir die uile) te koop aangebied word nie."
"If you buy everything at home before going there that is fine, but you can't really buy stuff there. Not really shops to see, you need to travel to Humansdorp to the shops. I't is a farm area, just the minimum. But further great."
"Beslis 'n besoek werd. Gaan kyk na die Uilhuis, drink 'n bier by die Sneeuberg brouery."
"Ons sal graag weer hier aangaan. Dis 'n ompad, maar ons hou van "off the beaten track". Enigste probleem: mens moet voor 16:00 by restaurant bespreek, wat in so 'n klein dorp eintlik te verstane is!"
"Die mooiste historiese dorpie met pragtige huise. Wens ek kon een van die huise oplaai en huistoe bring!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Mount Grace"Baie goedgesinde en liefdevolle mense in PE. Sal enige tyd my vakansie daar deurbring."
"Baie oulike dorp. Die Vallei van Verlatenheid is beslis die moeite werd om te gaan kyk."
"Historiese waarde en Camdebo net so spesiaal, wens ons het meer tyd gehad!"