Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Was bietjie teleurgesteld oor daar nie veel aktiwiteite was om te doen nie, maar moet byvoeg dat dit wel 'n baie mooi plekkie is."
"Die Camdebo natuurreservaat is uniek en 'n moet vir besoekers. Die ou geboue van Graaff-Reinet is bekoorlik en die restaurante en museums uitstekend."
"As jy olifante wil sien, stel Addo nooit teleur nie. Een dag in die park is heeltemal voldoende."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Sun Villa"Wonderful place. Me and my friends enjoyed ourselves."
"Uitstekende akkommodasie. Vriendelike ontvangs, alles netjes en skoon."
"Queenstown self is nie toeristebestemming nie. Die sake kern is 'n hool. Daar is twee of drie supermarkte wat nie genoeg is vir die mense wat daar bly nie. Ons het 'n race gehardloop en die paaie die dam op is verstrooi van papiersakke en gemors. Die munisipaliteit behoort hulle te skaam. Die een woonbuurt waar die skole geleë is, is egter goed versorg en aan die kant. Mense was baie vriendelik. "
"Die dorp is baie skoon en die mense baie vriendelik. Paaie is in goeie toestand teenoor ander dorpe en stede wat ek al besoek het en in woon."
"Camdeboo Nasionale Park - Valley of desilation en Nieu-Bethesta is die mooite werd om te besoek. Die dorp se architekture is besonder uniek"
"Dis die pragtigste, skoonste dorpie met die vriendelikste inwoners. Die tuine met roosbome oral slaan jou asem weg. Gaste moet net gewaarsku word dat die meeste eetplekke besprekings vereis. Ons het laatmiddag in dorp aangekom en moes hot en haar rondvra om eetplek vir die aand te kry."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
23 On Glen Guest House"Ons bly altyd lekker in Gqeberha. Die vriendelikste stad in RSA. Lekker eetplekke in Stanley straat, Richmondhill. Walmer is 'n upmarket sake hub, mense draf langs die sliwerskoon strandfront by Summerstrand. Die Universiteit groei en gaan vorentoe."
"Ons het 'n fantastiese tyd gehad - strandvis gevang en diepsee! Vinnigste paar dae, wens die horlosie kon stilstaan."
"Residents are friendly and trying to make a difference, in spite of the dysfunctional Municipality. We were warned that there were limited facilities but I got take away with a cappuccino and soft-serve ice cream there. What more could one need?"
"Net onsettend besig in Desembermaande - paaie is soos spitsverkeer in die stad. Maar ander 11 maande van die jaar is dit beste waarde vir geld plek in die Oos Kaap! Baie strandareas, surf spots, eetplekkies om te geniet."