Successfully reported

Verified Reviews

Eastern Cape

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape

Rated 4.4 out of 5 based on 6729 reviews.

Lady Grey, Eastern Cape

Gairtney Guest Farm

"Gaan nie veel aan op die dorp nie, maar daar is vele ander dorpies nabygeleë."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

A1 Kynaston

"Onderhoud van paaie benodig dringend aandag."

Bushman's River Mouth, Eastern Cape

River Cottage

"Die strande is merkwaardig, skoon en veilig. Kenton se hoofstrand is die beste."

St Francis, Eastern Cape

Milkwood Way

"Gaan beloer Kaap St Francis en The Links gholflandgoed!"

Patensie, Eastern Cape

DeMist Cottage - Old Pollie

"Patensie is 'n pragtige dorp. Ongelukkig word al die mooi ontsier deur die infrastrtuktuur van die dorp wat lelik vernalatig word."

East London, Eastern Cape

Seaside Shambali

"Oos-Londen self (die ou dorpsarea) - nee wat, daar bly mens maar eerder weg. Gonubie en omgewing baie goed en oulike plekke om te besoek."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Martinique Cove 6

"Jeffreys Bay never disappoints."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Heart 2 Heart

"Jeffreysbaai kan 'n bietjie aandag gee aan hulle paaie."

Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape

30 on Oatlands Rd Accommodation

"Fun to be in Makhanda during the National Arts Festival, lots to see and do. Also visited Bathurst, and the coastal settlements of Port Alfred and Kenton on Sea which are not too far away."

Queenstown, Eastern Cape

A Dam's View

"Queenstown self is nie 'n baie lekker bestemming nie, maar plekke soos A Dam's View kan die opinies oor die dorp verander."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Alcyone

"Heerlike omgewing om te kuier."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

KarooRus

"Baie mooi, skoon dorp met vriendelike mense."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Brookes Hill Suites 238

"Beautiful place and the people are so friendly."

Jeffreys Bay, Eastern Cape

Nine on Uys Street

"Alles was prefek. Geen klagtes."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

Stone Haven at Nieu Bethesda

"This was my second visit and my partner's fourth and we both found the the town not as charming as before, which is a pity as it has a lovely setting."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

KarooRus

"Mens kan nerens op 'n Sondagoggend gaan ontbyt eet nie."

East London, Eastern Cape

Springtide Studios

"Ongelukkig is Oos-Londen besig om agteruit te beweeg."

Kareedouw, Eastern Cape

Swaelsrus

"Kareedouw is 'n lieflike dorp met vriendelike en hulpvaardige mense."

Queenstown, Eastern Cape

Protea Place

"A very convenient overnight stop. "

Kenton-on-Sea, Eastern Cape

Sage Cottage

"Uitstekende dorpie. 10/10."

Port Alfred, Eastern Cape

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Pragtige, groot dorp met klomp klein, verskuilde plekkies."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Kambro Cottage

"Definitief 'n dorp waarheen ek wil teruggaan - baie versteekte diamante!"

Addo, Eastern Cape

Homestead B&B

"Bou voort op goeie diens. "

Graaff-Reinet, Eastern Cape

De Oude Wes

"Beautiful, clean town. Lovely to walk around and view residential areas. Stunning facilities at Union High School."

Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape

Cottage on 32

"It was very nice visiting, there were more activities for the family."

Nieu-Bethesda, Eastern Cape

The Bethesda

"Dis nie 'n besige dorp nie. Verstaan dit en alles val in plek. Raak rustig en besoek dit wat oop is, en die Uilhuis. Stone People is ook die moeite werd. Boetie se Pub. En kyk op na die sterre in die nag."

Graaff-Reinet, Eastern Cape

Profcon Resort

"Wonderlik, skoon, veilig. Baie dankie."

East London, Eastern Cape

Gonubie Manor

"Die Ooskus deel van Oos-Londen is 'n goeie toeristebestemming."

Page
Page 53 - Showing 1561 to 1590