Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Dit is 'n ongelooflike pragtige dorp, definitief die moeite werd om te oornag en baie om te sien."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Egmont Guest House"Kon nie veel sien nie. Kom maar net vir werk."
"Die dorp self, soos al die ander dorpe in die streek, ly aan 'n baie ernstige graad van verval. Gate oral in die pad en die strate is nie vreeslik skoon nie. Vee loop oral in die dorp rond. Ek raai enige iemand aan om liewer by gaste fasiliteite buite die dorp op gaste plase aan te doen."
"Oulike dorpie met baie om te doen. Inwoners is baie gaaf en bekend met die area, ten einde gaste te kan verwys na ander besienswaardighede, rigting te gee of eetplekke voor te stel."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Close and Comfy"Eerste keer in Port Elizabeth en ken die stad glad nie en daarom voel ek nie gemaklik om kommentaar te lewer nie. Wat ek wel kan sê is dat ons met ons rondry in die stad dit aangenaam gevind het. Ons het nooit gevoel dis onveilig nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Amanzi Guest House"Al die mense wat ek ontmoet het, is baie vriendelik en hulpvaardig. Hierdie is een van die min bestemmings waar iemand se woord nog hulle woord is."
"Die dorpie en omgewing is pragtig, asook die strande. Beslis die moeite werd om weer te gaan."
"I wouldn't describe it as a travel 'destination' but rather a critical stopover point for travellers from Gauteng to the Eastern Cape or Garden Route/Klein Karoo area. In my opinion, it's a superb 'captured market situation."
"The municipality is useless and the roads are falling apart. However, all the businesses needed are there."
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Acorn Cottage Bed and Breakfast"Could do with some decent Municipal management."
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Cape Cod Accommodation"Awesome place to relax and chill and have some peace of mind. I'm very impressed."
"If you surf or fish, it is a no-brainer! Best bet is to stay for a week at least - that way you get to do day trips to all the attractions within a 150 km-radius."