Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10322 reviews.
"Had some nasty weather days. We really should've stayed longer to enjoy the beach!"
Makhanda (Grahamstown), Eastern Cape
Mimosa"Ons was in piektyd in Desember daar en het gesukkel om 'n oop restaurant of koffie winkel te kry. Mens sou besig verwag, maar als wat toe is was nie aangenaam nie. Al die museums was ook gesluit. Daar is heelwat bedelaars op straat en die slegte paaie en rondloper vee maak dat mens eerder nie in die donker uitgaan nie."
"If you don't mind wind and rainy weather occasionally, I will recommend it definitely. Still there are lots more stuff to do even in bad weather. I will visit Jbay again."
"Definitely will return to soak in all that is on offer. Perfect mix of everything at arms reach."
"Baie rustige plek met groot oop strande selfs in die feestyd asook veilig."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Tyday Accommodation"The place is very beautiful and peaceful."
"Very busy town, so book your excursions in advance. Lots to do and many great restaurants available."
"Die ou dorpie self is beslis besig om agteruit te gaan. Dis maar morsig en onversorg. Die informele gekuier langs die rivier naby Port Alfred Sands is ook nie lekker nie. Daar is party dae nie plek om verby te kom strand toe - met al die mense en motors wat daar staan nie."
"In vergelyking met ander plattelandse dorpe in die area is Burgersdorp in buitengewone goeie kondisie. Dit was lekker om die dorp te kon sien."
"Hogsback self is so mooi met soveel staproetes na die mooiste watervalle. Daar is ook die oulikste plekkies om te gaan sien."
"Steytlerville is net 'n 1 nag oorslaapplekkie as 'n mens 'n "road trip" gedoen het soos ons."
"Die heerlikste vakansieplek! Daar was oorgenoeg om te doen. Jeffreysbaai se hoofstrand is seker die lekkerste swemstrand in Suid Afrika."