Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Fairview Cottages"Pragtig, en die mense is deur die bank vriendelik en behulpsaam."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Sir Henry's Guest House - Clarens"Wonderlike dorp met kunstenaarssiel."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Talking Trees Self-Catering House"Lieflike dorpie met heeltemal te veel om te doen in net een naweek."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Mama Fourie's Guest Cottages"Goed geleë om die omgewing te verken."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Chalet 4"Clarens is 'n juweel van die Oos Vrystaat en bly een van ons gunsteling vakansie plekkies."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Escape"Don't miss the Golden Gate Park, and we recommend the Brandwag Buttress hike, good exercise and spectacular views."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Jovali"Dit is 'n dorpie vol interessante winkels en lekker eetplekke met mooi uitsigte."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Jovali"Lekkerste kosse. Ons het by 'n paar plekkies gaan eet en dit was regtig so lekker. Die mense is so vriendelik. Soveel winkels om deur te loop. Soveel pret dinge om te doen. Baie mooi kant van die wêreld."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Zwartmodder"Ons was vir die eerste keer daar en het beide smoorverlief geraak op Clarens."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Knock Out View"Baie interessant en het die staproetes geniet. Oppas net om dit algeheel te kommersialiseer."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Eagles View"Mal oor Clarens. Die Kersiefees in Ficksburg was 'n totale teleurstelling op Saterdag 17 Nov 2018; sal nie weer Ficksburg besoek nie. Clarens het meer as genoeg om te geniet, sal beslis weer teruggaan."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Die Ou Pastorie"Dit is 'n pragtige, netjiese plattelandse dorpie met die vriendelikste mense! Ons het die Sondag die NG Kerk se erediens bygewoon en is so vriendelik en hartlik ontvang! Fouriesburg is sentraal geleë en jy kan heerlike dagroetes neem na bv. Golden Gate, Bethlehem en ander omliggende plekke."
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Ark Mountain Lodge"Jammer om te sê maar Clarens het sy bekoring verloor. Dit is te bedrywig. Daar is baie eetplekke en die meeste se diens is uiters swak. Die winkels het nog steeds dieselfde as 5 jaar terug. Daar is regtig niks meer besonders aan die dorp nie. Ons was geskok om die mense se taalgebruik te hoor, definitief nie 'n plek om jou kinders heen te vat nie. Clarens was altyd die skilderagtige dorpie met die mooiste kuns, nie meer nie. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Highlands-chalets"Clarens is amazing! We spent part of our honeymoon in Clarens in 2009 and the atmosphere of the town has not changed. We will definitely be returning to Clarens!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Villa Vista Bonita 63"Ek het die kunsgalerye baie geniet. Daar is 2 wat uitstekende kuns uitstal. Dis 'n pragtige skilderagtige dorpie waarin mens ten volle kan ontspan en dit bied goeie restaurante en geriewe. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Highland View"Clarens is 'n heerlike plek om vakansie te hou. 'n Mens voel sommer ontspanne. Almal is vriendelik & dan is die plekke nog diere-vriendelik ook. Sal Clarens vir enige iemand aanbeveel."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Union House Guest Farm"Fantastic and the people are so friendly and helpful."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Forever Clarens"Clarens is 'n rustige dorp waar jou siel kan rus."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"Die mense is vriendelik en lekker eetplekkies. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Highlands House"Ek was 'n jaar gelede in Clarens gewees en wat my opgeval het die keer was die aantal karwagte wat daar was en 'n jaar gelede was daar niks gewees. Dit is so onnodig om die mense te hê (ek het my lisensie en weet hoe om te parkeer)."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Aspen Guest House"Pragtige juweel van die Vrystaat. Kan net lekker ontspan en die natuur geniet."