Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Daar is nie veel om te doen in die dorpie nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Hierdie was ons eerste besoek aan Clarens. Ek is verlief op die dorpie. Kan nie wag om weer terug te gaan nie. Die uniekheid van elke winkeltjie en eetplek, hier is niks kommersieel nie en dit voel omtrent of jy in 'n ander wêreld ingestap het. Die verskeidenheid eetplekke, die deli's en kaaswinkeltjies! Genoeg om die kids mee besig te hou by die avontuur sentrum ook! Beslis my nuwe gunsteling bestemming!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Twogether"Lovely little arty town! Safe to walk and pop into the shops."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mt Horeb Manor"Pragtige dorpie. Ideaal vir sielerus en net ontspan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Retreat"Pragtige skoon dorp. Heerlik gekuier, gaan beslis terug."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"As dit nie vir Clarens Extreme op die dorp was nie sou dit baie vinniger al vervelig geraak het, maar dit is 'n baie mooi en vriendelike dorpie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Alberry Cottages"Clarens is asemrowend, Uitstekende plek om 'n naweek of week weg te breek."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Pumula Guest Farm"Oulike dorpie met oulike eetplekkies en winkeltjies."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Knock Out View"Eintlik moet Clarens as 'n wegbreekbestemming 10 sterre kry. Daar is net iets omtrent die Oos-Vrystaat."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Serendipity in Clarens"We love Clarens. Not our first visit. We come through quite regularly. Great break from Johannesburg. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Amour de Pierre Villa 221"Mooi dorpie en vir seker 'n besoek werd!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Lakeview Cottage"Clarens was pragtig! ‘n Rit Golden Gate toe is ‘n moet!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Herb House"Die Plaas Kombuis is 'n móét probeer. Wonderlike atmosfeer en baie lekker kos!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Goedgeleë"Klein dorp met heelwat eet- en kuierplekke wat waarde vir geld bied."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Vista 70 Clarens"Een van die besonderse, mooiste en interessantste vakansie bestemmings wat ek nog besoek het."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Born Free Lodge 42 Clarens"Beautiful small town! Perfect for a getaway from busy city life."
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Gaffie's"Rosendal is 'n ware juweel van 'n plek! Kom ontspan hier en kom weg uit die stad se lawaai!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Old Mill Drift Guest Farm"Die winkeltjies wat die hoof besienswaardighede is van Clarens raak afgesaag. Elke derde winkel verkoop dieselfde produkte. Verder is dit nie meer die eienaars wat in die winkels is nie, en niemand kan stories deel oor die produkte of die ontwerp, ens. nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Zwartmodder"Marlize was hands on van die oomblik wat ek bespreek het, tot ons by die deur uitgestap het na 2 dae se verblyf. "