Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Ark Mountain Lodge"Ons gaan altyd terug Clarens toe. Ons is mal oor 'vibe'!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Lake Clarens Guest House"Ons ondervinding was dat alles te duur is."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Sun Cottage"Jammer dat daar nie 'n restaurant is wat troeteldiere toelaat nie. "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"KORT 'N PAAR RESTAURANTE EN DALK N SPA :) "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Zwartmodder"Baie interessant, maar restaurante baie besig. Moet vooraf bespreek."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Wegkomkans B&B"Ons het dit geniet in Fouriesburg. Wel een oggend nie krag gehad nie. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Thaba Lapeng Mountain Escape"Clarens is really beautiful and the true gem of the Free State - the people are so friendly and there is so much to see and do in this "little" town. A weekend is just not long enough - so make sure you have an extended stay so that you can get the most out of your visit. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Dis 'n baie mooi dorpie ... net besig gewees."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Ons kan nie genoeg na Clarens toe wegbreek nie. Dis 'n ervaring wat nie regtig beskryf kan word nie!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Daar is soveel plekke om te besoek, voel veilig om selfs in die aand daar rond te loop. Sal enige tyd weer terug gaan."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Goedgeleë"Uitstekend vir die natuurliefhebber en naby baie besienswaardighede."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Die Pophuisie"Goed vir die wat van Anglo-Boereoorlog geskiedenis hou en naby Clarens en Golden Gate en Lesotho grens. "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Die Ou Pastorie"Small town. Had a lovely dinner at the Country Inn with a nice bottle of wine (which you can choose yourself in their own wine cellar)."
Clarens, Eastern Free State Highlands
RiverWalk Guest House"Baie mooi en interessante plek. Sal dit weer besoek."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Arundel Studios"Bietjie commercial. Goeie nuwe German Restaurant. "
Rosendal, Eastern Free State Highlands
The Rose Hotel"Dit is 'n baie interessante dorp met mooi sandsteenhuise en ook twee pragtige moderne huise. Die dorpie is maar klein en het net een teerstraat, maar dit skep 'n rustige atmosfeer waar mens lekker kan bly."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Sweetie Pie Cottage"Ons was gelukkig genoeg om sneeu ook te kry - perfekte afsluiting tot 'n perfekte naweek!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Patcham Place"Ons het dit baie geniet! Baie warmte in die dorpie ervaar, te midde van die snerpende koue! Heerlik geëet by verskeie restaurante en almal was baie gasvry en vriendelik. Ons het oral goeie en vriendelike diens gekry. Dankie Clarens! Hoop ons sien gou weer!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rosewood Corner"Bly 'n heerlike wegbreek van die stadsgewoel. Verlang al klaar terug."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Golden View Luxury Self-Catering"Almal is vriendelik. Uiteetplekke se pryse is redelik, maar die winkels is duur. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
RiverWalk Guest House"Het die ervaring terdeë geniet. Daar is iets vir almal."
"Vir prentjiemooi landskappe oral om jou heen, is die Oos-Vrystaat die ideale keuse!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Woodlands Retreat"We always enjoy Clarens as there is so much to do there. Great hiking."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Royal Coachman Lodge"Ek was mal oor die klein winkeltjies en plekkies wat mens kan ontdek. Die koffiewinkels en eetplekkies is tops."
Clarens, Eastern Free State Highlands
La Bri"As jy nader aan ons maker wil beweeg dan besoek jy Clarens om Sy finominale skeppingswerke te beleef en die hartlikheid wat Hy in mense harte plaas."