Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Titanic View - Place of Peace"1. Daar is 'n effense tekort aan tydige sitplek by Restaurante met aand etes a.g.v. die hoë volume besoekers oor naweke. 2. Ons het gevind dat daar nie genoegsame opvallende inligting vir toeriste is van die omgewing nie. 3. Grondpaaie in Clarens blyk of dit nie genoegsaam in stand gehou word nie, alhoewel dit bydra tot die estetiese waarde van 'n outydse dorp. 4. Vir die man uit Sandton wat met sy sportmotor en drankie in die hand 'n naweek wil geniet: 5/5. Vir die res van ons wat in die buitelug wil ontspan, aktiwiteite en geskiedenis wil geniet: 3/5 (nie dat Clarens 'n gebrek het daaraan nie, maar eerder dat dit nie as die waardevolste kenmerk van die dorp voorgehou word nie). Vir die persoon wat aangetrokke is tot tipiese vlooimarkte: 4/5 (bv. stalletjies/winkeltjies met eetgoed en plekke met unieke memorabilia uit Clarens, gedenkwaardighede en aandenkings)."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Die Kruik"It's an amazing place with beautiful mountains. We took beautiful pictures that attracted our friends as well."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rosewood Corner"Fantastiese bestemming vir 'n naweekwegbreek !"
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"It was my first time to Clarens. It's a really nice break from home and the stress of Gauteng. I will be back. Lovely and impressed with this side of the world where stress is lifted from you and you don't want to go home."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Die Ou Pastorie"Ons het heerlik geëet en gekuier by die hotel en die diens daar was ook uitstekend! Ons sou die Sondag na on reis na Lesotho in Clarens gaan eet het, maar het besluit om weer by die hotel te eet, en dit was weereens heerlik en ongelooflike waarde vir geld! Daar is ongelukkig seker nie veel om te doen nie andersins nie, maar is verseker 'n moet vir oornag op pad om te gaan ski in Lesotho!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Casa Bianca"Wonderlike dorp, lekker bergfietsroetes en pragtige golfbaan! "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Zwartmodder"Ons kom weer - maar wil dit volgende keer in die somer doen."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Knock Out View"Clarens is een van ons gunsteling plekke om te besoek en probeer om ten minste een keer per jaar Clarens te besoek."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Vreeslike oulike dorpie, met baie interessante winkeltjies en eetplekke!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Goedgeleë"Ideale plek om as basis te gebruik vir dagtrips na Clarens en Afri-Ski (sowat 90 km) in Lesotho. Ou dorp sonder groot supermarkte, maar een of twee goeie restaurante. Die naaste punt aan Caledonspoort-grenspos na Lesotho."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Ashbrook Country Lodge"Clarens is altyd 'n gunsteling vir ons omdat daar so baie is om te doen en te sien. Dit is 'n maklike vakansie met kinders."
Golden Gate Region, Eastern Free State Highlands
Old Mill Drift Guest Farm"All good. Information booklets were available in Clarens on the attractions."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Pragtige dorpie en mense is baie vriendelik."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Amaluti"Plek se netheid laat veel te wense oor! Sypaadjies onnetjies en ongelyk. Hulle kan gerus die pad om die middelste eiland 'n one way maak, dit sal menige probleme oplos. Egter steeds 'n lieflike bestemming!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Thaba Lapeng Mountain Escape"Winkels moet oppas om dieselfe produk te verkoop."
Clarens, Eastern Free State Highlands
235 @ Clarens"Baie besig met duisende besoekers. Restaurante is oorvol en dit is belangrik om vooraf te bespreek anders gaan jy sukkel om 'n eetplek te kry. 235@clanrens is egter so lekker dat jy net sowel by die huis kan bly en self kos maak. Daar is in elk geval Anna wat stiptelik om 09:00 elke oggend opdaag om skoon te maak. Clarens bly egter 'n baie mooi plek om te besoek. "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
The Old Country House and Cottage"Lieflike klein dorpie met baie karakter en geskiedenis."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Knock Out View"Idillies, perfek, pragtige natuurskoon en meer as genoeg om vir naweek of selfs 'n weeklange wegbreek in Clarens en omgewing te doen. Baie vriendelike gemeenskap! Fantastiese winkeltjies en die keuse van eetplekke om in almal se smaak te val maak dit nog meer spesiaal. Clementines vir 'n heerlike aandete en atmosfeer kan verseker aanbeveel word."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Golden View Luxury Self-Catering"Pragtige dorpie en 'n moet om daar te stop / oornag."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Ambleside Self-Catering Cottage"Clarens is doodeenvoudig 'n MOET."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Kwaliteit produkte raak skaars en onbekostigbaar."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Talking Trees Self-Catering House"Dis jammer dat die winkels al 16:00 toemaak en dat sommige restaurante nie elke dag oop is gedurende die skoolvakansie nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Thaba Lapeng Mountain Escape"Clarens is uniek en die natuur is asemrowend."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Fouriesia Farm"Natuurskoon is pragtig en 'n besoek aan Clarens die moeite werd. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rosemary"Pragtige plekkie. Die mense is almal vriendelik en hulpvaardig."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Ash River Lodge B&B"Clarens is 'n pragtige dorpie tussen mooi berge. Baie om te sien en lekker eetplekke. Ons kuier gereeld daar."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Red Mountain House"If you like a safe place to shop and wander around between restaurants and in nature, highly recommended!"