Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Die Ou Pastorie"Heerlike skoon lug en pragtige berge. Die dorp is stil, skoon en sentraal geleë om al die besienswaardighede in die omgewing te besoek."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation"Dit is 'n uitstekende wegbreek-dorpie. Gesellig en vriendelik met asemrowende natuurskoon en so baie om te doen!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Oor die algemeen dink ek die ekonomie speel tans 'n groot rol in die omgewing se ontwikkeling."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Patcham Place"Uitstekende bestemming wat soms oorbevolk raak."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Collett House"Hiking was great! We hiked a half-day in Golden Gates from Glen Reenen, then to Cathedral Cave in Golden Gates from Gladstone (Stables), and also in the Clarens conservancy in Clarens - great views. Lunch and live music at Artichoke restaurant in the warm afternoon sun was amazing, but the cheese platter for two was only enough for 1 person. Cheese and cold meat platter at Clarens Brewery was great."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Maluti Mountain Lodge"Pragtige dorp. Jammer Goldengate daar naby se diere het verdwyn. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Jovali"Ons besoek Clarens op 'n gereelde basis. Pragtige omgewing."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Die Ou Pastorie"Fouriesburg is goed geleë, 'n pragtige ou dorpie. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rosewood Corner"Pragtig - veral gedurende die herfs wanneer die blare verkleur."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Arundel Studios"Clarens is 'n pragtige Vrystaatse dorpie wat sy eie bekoring inhou. Die restaurante en winkeltjies kan mens vir ure besig hou en Golden Gate is nie ver daarvandaan nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooiland"Clarens bied alles wat die natuur-, sport-, kultuur- en kosliefhebbers nodig het. "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Oranje Guest Farm"Dit is 'n baie netjiese dorp. Van die strate in die dorp kan aandag kry."
Clarens, Eastern Free State Highlands
RiverWalk Guest House"Baie mooi Oos-Vrystaatse dorpie met beautiful natuur rondom. Verder ook heerlike restaurante en interresante winkels."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rosewood Corner"Wat opvallend was, baie skoon, geen papiere en vullis wat rondlê nie. Almal is vriendelik, Geen bedelaars in die strate nie. Baie veilig en 'n lekker atmosfeer."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Titanic View - Place of Peace"Clarens is prentjiemooi, ons sal vir seker bly teruggaan."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mont d’Or Clarens"Wonderlike dorpie tussen die berge, daar waar jy jou hart net verloor."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Wegkomkans B&B"Gorgeous, and the drive between Fouriesburg and Clarens is breathtaking."
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Lusthof Guest Farm"Mooi, maar onnodig duur. Daar is wel 'n paar oulike winkeltjies en 'n goeie bakkery."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Cottage Pie"Pragtige kunstenaarsdorpie met die oulikste winkeltjies en restaurante. Sou graag langer daar wou oorbly."
Clarens, Eastern Free State Highlands
The Courtyard Guest House"Unieke dorp wat beslis 'n besoek regverdig!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Waterford House"Pragtige en interessante winkels en kunsgalerye om te sien. "
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
The Old Country House and Cottage"Mooiste plek, omgewing is asemrowend en die mense baie behulpsaam en vriendelik. Het ook baie veilig gevoel. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
RiverWalk Guest House"Clarens is 'n pragtige dorpie in 'n baie mooi omgewing."