Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Pragtige dorp, goeie verskeidenheid van restaurante."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Sweetie Pie Cottage"Pragtige omgewing en dorpie met lekker atmosfeer wat nie te ver is vir 'n naweek nie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Baie mooi dorpie, wil graag meer daarvan sien!"
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Glad nie plat soos ons die Vrystaat ken nie. Asemrowende uitsigte."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mont d’Or Clarens"Ek is mal oor Clarens as bestemming, dis naby aan Johannesburg wat dit perfek maak vir 'n naweekwegbreek. Golden Gate is om die draai waar ek en my man altyd gaan bergklim of die wandelpadjies gaan besoek met die motorfiets. Clarens self is fantasties met al die restaurante, uitstekende kos, oulike winkels en vriendelike mense. Clarens het verseker 'n spesiale plekkie in my hart en ek sal elke jaar teruggaan! "
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Clarens is a stunning town, love the hiking trails in Golden Gate. Perfect setting for a nice weekend away."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Paddocks 6"Clarens is soos 'n weggesteekte juweel. Die berge betower jou, en is die ideale wegkruipplek vir 'n naweek. Pragtige eetplekkies, lekerste snuffelwinkeltjies. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Mooigezicht"Clarens is een van daai moet besoek plekke op jou wenslys! Pragtige natuurskoon met 'n lekker gees in die dorp se sentrale area."
Clarens, Eastern Free State Highlands
De Lusthof Guest Farm"Bly 'n plek om na terug te gaan. Die stadige pas van lewe en mooi omgewing maak dit lekker. Was ons 6de besoek in 4 jaar hier en nie die laaste nie. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Tiny House Clarens"Clarens is 'n heerlike wegbreekplek. Ons geniet dit altyd en ontspan heerlik."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Ongeag Self Catering House"Oulike dorpie, baie lekker restaurante."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Wegkomkans B&B"Pleasant drive and manageable distance from Johannesburg. We enjoyed wandering around, looking at the sites and everyone was helpful and friendly. I preferred the atmosphere to the busier and more commercially orientated Clarens and would definitely consider coming back."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Die Kruik"Baie lekker, geniet die lewendige atmosfeer en dat mens in die strate kan loop."
Clarens, Eastern Free State Highlands
V'Kansi Khaya"Klein Switserland. Wat my verbaas het is die fasiliteite wat in Clarens voorkom. As jy wil kop skoon maak, kom hierheen. Die restaurante en skoonheid van die omgewing is wonderlik."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Kozmos"Clarens is 'n pragtige dorp en geleë in 'n pragtige omgewing. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rosewood Corner"Clarens is the best destination for a tourist. A lot of shops of art and wine, a lot of restaurants, a fuel station and a supermarket. All you need is there."