Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Rooikat Cottage"Dynamic tourist town. Do enquire about trails and walks. A visit to the dam was pleasant. The entire town was litter free! Residents and shop owners very helpful and accommodating. The surrounding scenery is a huge plus."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Lakeview Cottage"As ek kon het ek nóú Clarens toe verhuis. Absoluut verlief op Clarens. My hart lê daar by die ingang."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Thaba Lapeng Mountain Escape"Heerlike eetplekke en stalletjies."
Clarens, Eastern Free State Highlands
727 Church House and Apartment"Min eetplekke bly laat oop. Die dorp gaan slaap lyk my saans 8 uur. Hopenlik net oor dit 'n Sondag was."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Ongeag Self Catering House"Beautiful, quaint town to visit for a long weekend, hiking trails, not to far from Golden Gate, awesome restaurants. Definitely worth revisiting. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Views"Dit wil voorkom of Covid hulle 'n knou gegee het, maar nog steeds interessante plekkies om te besoek."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Lesoba Guest Farm"Fouriesburg self is 'n pragtige dorpie."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Amber Selfsorg"Ek is baie lief vir Clarens en kom gereeld daar. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Clarens Lakeview Cottage"Was verbaas oor al die lekker winkeltjies om in rond te loop. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Views"Baie lekker dorp met vriendelike mense en goeie diens."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Camelroc Guest Farm"Windmill Pub en Grill het die beste pizza in die Oos-Vrystaat, baie goeie waarde vir geld en die diens was tops. Baie lekker mense wat daar werk en goeie geselskap met locals. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Hannic's Retreat"Every cyclist should try the Amohelo at least once! Clarens is a beautiful haven of interest and outdoorsy fun!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Eden"Volgende keer minder tyd by die gholfklub deurbring ná die bergfietswedren en meer kuier in die dorp."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Bethel Lodge"Ons is baie lief vir Clarens en daar is meer as genoeg te doen. Die pad van Johannesburg af is ongelukkig baie sleg."
Fouriesburg, Eastern Free State Highlands
Twin Towers @ Fairview Estates"Baie oulike dorpie. Die slaghuis daar is soos 'n Spar - jy kry als wat jy benodig met vriendelike diens."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Periwinkle Blue"Clarens is the perfect getaway for a weekend. Quaint with loads of restaurants, pubs and interesting shops."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Stay! In Clarens"I loved it there. It is such a beautiful, peaceful place."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Alberry Cottages"Lieflike wegbreek plek vir stadbewoners. Veral as jy hou van fietsry en/of stap in die natuur. Daar is ook meer as genoeg verskeidenheid aan uiteetplekke vanaf eg Duitse disse by Rotterhahn tot pure boerekos by die Koöperasie restaurant. As jy 'n mikro-brouery entoesias is, Clarens het een in die dorp wat hulle eie gin, bier, sap en sider maak. Daar is ook 2 ander mikrobrouerye se bier beskikbaar deur die dorp."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Il Castello"Ek het my hart verloor op die Vrystaat vlaktes. Die natuurskoon en berge is asemrowend mooi. Die dorpie self kan doen met 'n effense opknapping en instandhouding hier en daar. Verder bied die toerisme bestemming iets wat aan almal se behoeftes voldoen. Die verskeidenheid van aktiwiteite sal elke toeris se boksies tiek, want daar is van adrenalien belaaide aktiwiteite tot eko-vriendelike staproetes om van te kies. Jou verwagtinge word beslis oortref, veral omdat Clarens vir elke huishoudelike begroting "cater". Die klein dorpie sien my beslis weer. Tot 'n volgende keer."
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Die Studio Cottage"Paaie wat na Rosendal lei is in 'n baie swak toestand. Daar is slegs een winkel in die dorpie."