Verified Reviews
Eastern Free State Highlands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Eastern Free State Highlands
Rated 4.6 out of 5 based on 4812 reviews.
Clarens, Eastern Free State Highlands
Die Kruik"Ons woon nou wel 'n klipgooi van Clarens af, maar dit is heerlik om vir 'n naweek soontoe weg te breek!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Blue Sky House"‘n Moet is om ook die lugballon te ry - fantastiese naweek in ‘n pragtige dorpie!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Sir Henry's Guest House - Clarens"Natuur is ongelooflik mooi."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Alberry Cottages"Fantastiese plek. Clementines Restaurant is uitsonderlik."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Periwinkle Grove Cottages"Asemrowend en 'n plek wat op jou bucket list moet wees!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Larola Terraces"Clarens is delightful. A welcome break from city life. It is clean, unique and the food was good everywhere! Sugar & Cinnamon, Gasto and Mosaic Pizzeria all come highly recommended restaurant wise. One thing we learnt is that, on a busy long weekend, bookings at restaurants are essential. For adrenaline junkie fun we would recommend Outrageous Adventure’s off-road racing buggies - great fun and good value for money!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Le Roux Cottage"Perfek vir vrouens wat wil ronddwaal. Mans moet maar geduld en 'n pak kaarte saambring. "
Clarens, Eastern Free State Highlands
Born Free Lodge 42 Clarens"Clarens is pragtig met die lekkerste atmosfeer."
Rosendal, Eastern Free State Highlands
Modderfort"Rosendal is die troeteldier-vriendelikste bestemming wat ek al besoek het. Die dorp is stil en rustig, perfek vir 'n wegbreek uit die gejaag van die stad. Die eetplekke is wonderlik en die mense gasvry en kunstig. Jy kan met gemoedsrus gaan stap of fietsry. Die inwonende kunstenaars se produkte is van 'n baie hoë gehalte. Rosendal kan gerus meer ondersteun word!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Arundel Studios"Fantastiese dorpie. Sal teruggaan in die somer."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Zwartmodder"Absoluut verruklik. Die omgewing is kos vir die siel, die mense vriendelik en die ervaring positief. Sal beslis weer in Clarens gaan nes skrop as die stadsgewoel te veel raak."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Views"Die atmosfeer gee kalmte oor 'n mens. Soveel uitgerus en unieke dinge gesien."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Jovali"Gaan eet gerus ontbyt by Art de Cafe, met pap en wors en kampkoffie (koffie met kondensmelk), en heerlike aandetes by die Highlander."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Accommodation @ The Spa"Clarens is ongelooflik mooi. Ideaal vir 'n naweek-wegbreek!"
Clarens, Eastern Free State Highlands
Linwood Guest Farm"Soos altyd - kunstenaars heaven en goed vir die siel. En natuurlik Purple Union, jou sjokolade is great. En sommer alles saam met hierdie pragtige dorpie is awesome - love it."
Panorama, Eastern Free State Highlands
Annie's Overnight"Bethlehem is a beautiful old Free-State town rich in history and culture. It has all the modern shopping facilities, is clean and located in a beautiful valley."
Clarens, Eastern Free State Highlands
Woodlands Retreat"Jammer daar is net een supermark en geen banke nie. Nie een van die besighede het Amex-kaart aanvaar nie. Het die winkeltjies baie geniet. Dit maak Clarens uitsonderlik. Ons het Clarens en Goldengate baie geniet."