Verified Reviews
Elephant Coast
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Elephant Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 1204 reviews.
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Budget Tented Village @ Urban Glamping"Town busy and beaches not easy accessible."
"Die dorp is ongelukkig baie verwaarloos en vuil. Kon 'n mooi plekkie gewees het indien elkeen sy deel gedoen het."
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Leopard Tree Lodge"Op die (parkeerplekke by die) strand was dit nie baie skoon nie. Ons het die see geniet. Ook van die seekoeie en krokodille. Ons het lekker geëet by John Dories."
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Perna Perna St Lucia"Dit is asembenemend mooi! Ek sal almal aanraai om die rit op die vleiland mee te maak. Dit was die hoogtepunt van ons vakansie. Die bestemming is definitief die moeite werd!"
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Sea La Vie - 12 The Bridge"Baie mooi, volop met natuur en Cape Vidal is net om die draai. Daar is baie buitelandse toeriste en hulle kan soms onbeskof."
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Oppi Rotse"Beste bestemming om lekker vis te vang, die natuur en wild te geniet en lekker op die strand te baljaar!"
"If you are a single traveller on a budget, then this is the place for you. Great braai and awesome company."
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Flamboyant 10"Been here multiple times, place is developing slowly, has a Shoprite."
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Buya Futhi"It was not the same as it was years ago, there seems to be not much up keeping happening."
"Dit is 'n baie lekker area en dit is baie mooi en die swemstrande is skoon en binne bereik, mits jy 'n 4x4 voertuig het."
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Shonalanga Lodge"St Lucia bly 'n pragtige dorpie, baie skoon en ek hou van die deursoek van die voertuie by al die belangrike plekke!"
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Sea La Vie - 12 The Bridge"Ek is net hoogs bekommerd oor die riete wat die meer oorvat. Daar gaan drasties iets daaraan gedoen moet word en dan wat ongewoon was, was dat daar taxi's deur die straat gery het en baie geraas het. "
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Turtle Bay Lodge"Die besienswaardighede se tariewe is uitsonderlike hoog en onbetaalbaar veral as jy 'n groot gesin is. "
St Lucia Estuary, Elephant Coast
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"As Rino Club kaart houers, het ons verkies om Cape Vidal toe te gaan."