Verified Reviews
Erongo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Erongo
Rated 4.6 out of 5 based on 293 reviews.
"Lovely town with a German vibe. Enjoyed the Living Desert Excursion - It was the highlight of Namibian tour!"
"Henties bly maar 'n lekker plek. Die dorp is mooi skoon en die mense vriendelik. Sien jou volgende jaar Henties."
"Lekker plek om te kuier, dorp is netjies en mense is vriendelik, baie om te sien en te doen."
"ń Baie oulike plek! Daar word baie moeite gedoen om die dorp aantreklik te maak, die tuinerye in stand te hou ens. Werklik ń oase binne die woestyn."
"Swakopmund is 'n fantastiese vakansiebestemming - "fine dining" restaurante en koffiewinkels, vriendelike, gasvrye inwoners wat jou werklik tuis laat voel in die dorp. Baie dinge om te sien en te doen, jy sal nie sommer verveeld wees nie!"
"Ons het al by verskeie plekke in Swakop gebly en het nog altyd ons kuiers geniet."
"Swakopmund was baie netjies en skoon en die mense was vriendelik. Behalwe vir die pragtige strand, het ons twee van die toeriste-aktiwiteite gedoen (kamele ry en segways) en beide was 'n baie positiewe ervaring. Ek sal Swakopmund as bestemming aanbeveel."
"Swakopmund is maar net 'n fantastiese plek. Dit was warm gewees en die kinders kon in die see gaan speel."
"Pragtige dorp, skoon en vriendelik. Baie om te doen en te sien in omgewing."
"Een van beste bestemmings in Namibië. Baie om te sien en doen in Swakopmond en nabye omgewing."