Verified Reviews
Erongo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Erongo
Rated 4.6 out of 5 based on 293 reviews.
"Dis stil, rustig en baie mooi en alles wat jy meestal nodig het, kan jy by ‘n vulstasie om die draai koop. Langstrand sal ons weer sien!"
"Dit is 'n veilige omgewing en vir ouer gaste kan ek dit aanbeveel. Stil woonbuurt en stapafstand van die Mall. Great!"
"Dis 'n skoon en rustge buurt. Al die winkels en eet plekke is naby. Mense is baie vriendelik in die omgewing."
"Jy nodig vervoer om rond te reis. Winkelsentrum kan bereik word deur 20-30 minute stap. Daar is baie taxi’s, maar hulle is nie baie eerlik nie."
"Heerlik, ons harte bly daar agter. Vriendelike mense, lekker eetgoed en roomys. Baie om te sien en te doen. "
"Dis' n gegoede woonbuurt, toeriste kan sonder hef of bef die see skoon geniet."
"Pragtige, skoon stad met baie vriendelike mense. 'n Catamaran-uitstappie op die hawemeer is 'n moet."
"Vogelstrand is lekker sentraal en die see gedeelte het pragtige spoelklippe aan die een kant en seesand aan die ander kant. Pragtige strand al is die water te koud om regtig te wil swem."
"Aan te beveel vir enige persoon wat nog nooit Namibië besoek het nie, dit is naby klomp dorpies in die omtrek."
"Dit is 'n stil en veilige ontspaningsplek met die see naby en 'n gerieflike strand met restaurant."
"Heerlik plek met baie Duitse, koloniale oorblyfsels. Vriendelike, warm mense. Kus kan baie koud en klam wees in winter."