Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Witsand, Escape From Cape Town
Blue Bayou at the Breede River Lodge"Great holiday destination. Always an enjoyable visit."
Greyton, Escape From Cape Town
Charming Rose Cottage"Oulike dorpie, ons kon wel nie veel sien met al die reën nie. Die paaie is meestal grondpad en baie verspoel met aanhoudende reën in winter."
Agulhas, Escape From Cape Town
Whale Watchers"Dit was net kommerwekkend om te sien dat mense in die natuurreservaat sakke perlemoen gaan uithaal en met sakke hout uitstap na-ure. SAPD was gekontak, maar kan geen gesprek voer nie, want telefoon by stasie is 'n probleem. Het seker 5 keer probeer. Ek het ook die lighuis besoek en dit is teleurstellend om te sien dat onderhoud nagelaat word. Lekke deur dak as dit reën en buitehoutwerk het vir jare geen behandeling gekry nie. Die stappaadjies is netjies onderhou en dit is baie netjies by die suidste punt van Suid-Afrika, net geen publieke toilette nêrens daar te vinde nie."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Tiki Hut"Lovely little village - the locals are so friendly."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"Arniston hotel se etes was heerlik. Beach walk na grotte aangenaam."
Langebaan, Escape From Cape Town
Mack & Miley"The place is beautiful, and peaceful with fresh air."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Firlane House"Die koffiewinkel by Bredasdorp Square is beslis 'n aanwins vir die dorp."
Agulhas, Escape From Cape Town
Fagans"Dit is regtig 'n lekker plek om uit te span. Daar was gelukkig nie 'n verdrukking van mense nie, hoewel die weer heerlik was. Sal beslis weer teruggaan."
Still Bay, Escape From Cape Town
Platdak Selfsorgeenheid"Sterrehemel is 'n 'small gem' - heerlik daar geët en die diens was voortreflik. Die strande is skoon en daar het ons wonderlike herinneringe gebou. Beslis 'n plek om weer te besoek."
Agulhas, Escape From Cape Town
Ankers"Winderig, maar heerlik. Die boekwinkel by Beachcomber was 'n treffer, asook Fish and More (heerlike snoekpatee) en die koffiewinkel was voortreflik."
Agulhas, Escape From Cape Town
Oceanview House"'n Moet-sien! Vreeslik mooi en baie baie rustig as mens soek om te ontspan."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Gansbaai Central Accommodation"So many things to do and great places to see! Love it!"
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Gabriella's Accommodation"Net jammer van die plekke wat vroeër toemaak op 'n Saterdag. Het ongelukkig laat gearriveer omrede verpligtinge in Belville en kon nie alles gaan sien nie."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Lily House"Daar was baie probleme met die krag die naweek, maar ons het nogsteeds baie lekker gebly en is mal oor Bettysbaai."
De Doorns, Escape From Cape Town
Farm Cottages at Au d’Brandy Route"Die dorpie is baie mooi, en omliggende area stunning."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Sol y Sombra"Oulike plek om te besoek. Het die pikkewyne geniet."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Villa Tarentaal"Pragtige dorp met lekker eetplekke en wynplase. 'n Paar 'upmarket' klein winkels sal ook lekker wees. Toerismeburo was Saterdagoggend toe. Ons het baie lekker geëet by Reader's Restaurant."
Langebaan, Escape From Cape Town
Langebaan Anchor's Down"Kan dit vir enige gesin aanbeveel, wat wil ontspan en rustig verkeer."