Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
Mooiberg Cottage"Pragtige dorp. Die restaurant wat selfs inwoners in Montagu aanbeveel het om aandete te geniet was gesluit. Die hotel waar ons uiteindelik gaan aansit het om te eet was 'n uiterste mislukking. Twee van die kossoorte op die spyskaart was nie beskikbaar nie."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Nietverdiend Selfsorg Eenheid"Ongelooflike uitsigte met berge en baai, en walvisse wat daar was. Staproetes en bergpaadjie was oneindig en dorpie is skoon en goed onderhou."
Still Bay, Escape From Cape Town
Muir Holiday Apartments"Ons reis met 'n klein Teacup Yorkie, 900 g in gewig, wat meeste van die tyd in my vrou se handsak sit. Ons was by verskeie besighede die deur gewys as gevolg van Chloe in my vrou se handsak. By Street Cafe het ons by 'n tafel op die sypaadjie gesit om 'n koffie te bestel en is deur die kelnerin blatant weggejaag! Stilbaai sien ons nooit weer nie."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Welterusten Bij Kleine Schuur"Baie mooi wynlande! Ons het lekker ge-wine and dine oor die naweek."
"Altyd 'n voorreg om hierdie pragtige deel van ons lieflike land te besoek."
Hermanus, Escape From Cape Town
Poenankies Cottage"Mooi skoon dorp met vele uitbreidings aan die gang."
Saldanha, Escape From Cape Town
Kyki-C"Ons het meer die omgewing gaan verken. Saldanha is baie sentraal geleë hiervoor. Die klimaat is lekker en ons kon al ons aankope plaaslik doen."
Franschhoek, Escape From Cape Town
The Restful River House"Overpriced, but has great wineries and some good hiking at Mont Rochelle if the weather is good."
Langebaan, Escape From Cape Town
Lagoonside @ 77"Bootpermitte en regulasies belaglik, hengel treurig."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Seepampoentjie"Heerlik sentraal geleë met maklike toegang tot die res van die Weskus."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Old Sam's Cottage"Dit is 'n dorpie wat voldoen aan alles wat jy nodig het."
Heidelberg, Escape From Cape Town
4 Daneel Street"Heidelberg is 'n pragtige dorpie wat sentraal geleë is waar jy die platteland en see kan ervaar. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam."
Paternoster, Escape From Cape Town
Son-n-See"Die beste plek ooit! Ons besoek Paternoster ten minste een keer 'n jaar."
"Pascals het heerlike kos, fantastiese musiek, gasvrye en gesellige gashere (ek ken Mark al baie lank). Napier is 'n lekker plek."
Greyton, Escape From Cape Town
The Post House Hotel"Miskien bevooroordeeld, maar dit moet die mooiste dorp wees in die Overberg vir ons. Abby Rose is definitief 'n moet. Uitstekende kos en gasvryheid. Die wilde perde is 'n plus vir die dorp."
Langebaan, Escape From Cape Town
Living at Large"I feel I need to go again in order to explore. One day was just not enough."
McGregor, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Very friendly residents. Peaceful. Beautiful surroundings. Many walking trails. Perhaps renting of bicycles, tractor and trailer rides through the vineyards, annual "McGregor Mile", etc. could be considered to attract more tourists."
Hermanus, Escape From Cape Town
Katinka Self-catering"Baie vriendelike mense, insluitende personeel by besighede en restaurante. Hermanus is 'n gasvrye, vriendelike, skoon dorp waar ons baie veilig gevoel het."
Langebaan, Escape From Cape Town
Flamingo's Nest"Tydens beurtkrag sukkel restaurante om gehaltediens te lewer. Spar op sondae 14:00 toe? Baie toeriste daag eers na 4 uur op na 'n vlug. Kyk asb. daarna."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Betty's Retreat"Very basic, but has all the necessities needed to relax. The main road was a little noisy, but not unbearable."