Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Sonkwassie"Nie veel om te doen nie maar 'n heerlike rustige verblyf as dit al is wat jy wil doen en pragtige strande om te stap."
Slanghoek, Escape From Cape Town
Pear View Cottages"'n Pragtige area met beeldskone uitsigte! Dit is dalk beter om oor 'n naweek die area te besoek as jy van die restaurante en wynplase in die area wil verken, aangesien baie van die wynplase doodstil of toe is gedurende die week. Ons was van Sondag tot Dinsdag hier."
Paternoster, Escape From Cape Town
Chocolate Seahorse"Paternoster is 'n pragtige dorpie, vir ons as gesin was die stilte en die mooi wit huisies die hoogtepunt van ons lekker vakansie. Ons sien uit na n volgende keer."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Cottage"We had loafers knocking at night time on our door which made me feel very unsafe."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Seepampoentjie"'n Juweel wat vinnig besig is om ontgin te word."
Paternoster, Escape From Cape Town
Potters Rest Studio 1"Great place to unwind, take long walks on the beach, browse through quaint shops, eat delicious food and have wonderful entertainment at the Koelkamer."
Paternoster, Escape From Cape Town
Milk Thistle"Eerste besoek aan Paternoster. Ons het die kleindorp gevoel baie geniet. Sal moeite doen om die klein juweeltjie weer te besoek."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Pêrel van Perlemoenbaai"Baie mooi dorp, soveel om te doen en die mense is baie behulpsaam en vriendelik."
Franschhoek, Escape From Cape Town
117 De Hollandsche Molen"Die plaasatmosfeer en mooi uitsigte daar laat 'n mens baie rustig voel en kalm in jou gees. Ons sal baie meer hoor die plekke daar wil weet."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Smooth Sailing"Relaxing, quiet, the perfect destination to break away from the noise and stress of the metropolitan."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Sunset Bliss"A place which has most amenities, good place to break away and relax."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Beach House Britannia Bay"Baie lekker vakansie plek, rustig en baie veilig."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Studio"Beste wegbreek-dorp ver weg van die gejaagde stad af!"
McGregor, Escape From Cape Town
Little 13 Mill Street"Restaurante was mooi. Min winkels waar jy noodsaaklikhede kan koop (Spar, PnP). Mooi wynplase in die omgewing."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Blombosch Game Farm"Yzerfontein lyk lekker, maar ons was te ver om dit te geniet, buite stap afstand. Baie van die groep het siek teruggekom weens die stof paaie."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Handa Home"Beautiful town and everyone should see it at least once."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"My eerste besoek aan Swellendam en ek was aangenaam verras. Defnitief 'n besoek werd! Skoon, netjiese dorp met vriendelike mense en geen slaggate!"
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Juntos @ 891"Pringle Bay has always been and will always be our favourite weekend destination. It's close enough to Somerset West / Stellenbosch but far enough to feel like a weekend away. Also, the drive there is the best in the world."
Agulhas, Escape From Cape Town
Speedo's en Crocs"Ons het ongelukkig 'n trietsige weer naweek getref, en moes baie vanuit die motor ervaar. Ons het wel 'n bietjie met die honde gestap en dit was heerlik."
Velddrif, Escape From Cape Town
Heron's Haven"Gaan besoek gerus. So baie om te sien daar. See en rivier alles in een!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Steenbokkie"Ons het wel by Langebaan gebly, maar vir 'n week lank deur die hele Weskus getoer. Langebaan was dus vir ons heerlik sentraal om elke dag die Weskus in 'n ander rigting te gaan verken."
Redelinghuys, Escape From Cape Town
Sandveld Dorpshuys"Nie baie om te doen vir tieners nie. Maar Elandsbaai is slegs 20 min se ry op 'n ordentlike teerpad. Paternoster is nog 'n uur verder met al die toeriste winkels...."