Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Darling, Escape From Cape Town
Darling Lodge Guest House"Quaint little Gem, a winning destination all year round (Ciao Darling best pizza I've had in a very long time)"
Riviersonderend, Escape From Cape Town
Kromrivier Farm Dam Campsite"Baie klein plekkie maar die kampplekke rondom dit is perfek."
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Goose Nest"Dit is 'n baie lekker vakansiebestemming met baie om te doen. Die eetplekke is uit die boeke uit."
Porterville, Escape From Cape Town
Lewe & Oorvloed"Pragtige dorp en die mooiste uitsig omring met berge."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Stonehouse on Main"Gunsteling bestemming vir rus en ontspanning."
Still Bay, Escape From Cape Town
Beach Castle"As 'n eetplek is Dave's Kitchen 'n moet. Hulle het finesse en styl. Maar jy moet bespreek."
"Paarl is naby aan alles en daar is alles wat jy nodig het. Daar is baie om te doen en te sien."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Unwind @ 167 Golden Mile"Beautifull sea views and such a relaxing atmosphere."
McGregor, Escape From Cape Town
McGregor Backpackers"Lovely little town with lots to see on a weekend."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"It is a beautiful place. We visit every time we come to RSA for this reason and we can tour around the Winelands. The accommodation must be correct when we book and the people must care."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Annie's HideAway"Ideaal om te gaan wynproe en die Boland op sy beste te ervaar."
Greyton, Escape From Cape Town
The Views"Ons was 'n familie en klomp vriende wat mekaar lanklaas gesien so dit was belangrik vir ons om 'n lekker plek te kry waar ons kon saamkuier maar ook rustig kon verkeer (veral omdat daar ook jong kinders was). Greyton self is eenvoudig. Lieflike restaurante (letterlik oorkant die pad van verblyf is Vanilla Cafe) lekker pizza en TV met sport. Ons het ook (weer) 'n draai gaan maak by 1854 (love die kuierplek). En als is in loopafstand. Vinnige draai by die Saturday Morning Market ook gemaak. Dis 'n oulike wegbreek van die stad, naby genoeg (uur en half se ry). En dan is daar ook natuurlik baie bergfietsroetes en trail runs in Greyton vir die manne wat meer exercise soek. Ons het nooit eers daarby uitgekom nie. Tog is dit nogsteeds 'n besige klein dorpie, so jy voel nooit verlate of afgesonder nie en die OK (mini) Mart is seker een van die beste winkels. Jy kan letterlik als daar koop en dis van goeie gehalte. So ek sal Greyton met liefde aanbeveel vir almal wat wil wegkom van die stad af. Moet net nie 'n mall of take away (KFC, Steers ens) soek nie. Daar is meer as genoeg restaurante met ordentlike kos om die uit te sort."
Paternoster, Escape From Cape Town
Oppidraai B"Beïndruk met die atmosfeer van samewerking en ondersteuning tussen die verskillende plaaslike mense om toerisme te bevorder. Absoluut almal oral was besonder vriendelik en hulpvaardig en die kos by al die restaurante was heerlik en die diens puik."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Old Sam's Cottage"Baie in die omgewing om te sien. Ons was deur na De Hoop en het baie wild gesien, bo en behalwe die Elande, Zebras en Springbokke wat ons by Old Sam's gesien het."
Arniston, Escape From Cape Town
Arniston Seaside Cottages"Arniston is 'n baie mooi plek. Ideale vakansiebestemming met sy rustige atmosfeer, vriendelike mense en die mooiste natuurskoon."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Die beste ooit. Geniet die mense en ook die teater waar ons onsself geniet het. Lekker eetplekke en vriendelike mense. Baie veilig."