Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Still Bay West, Escape From Cape Town
Aitsa!"Still Bay West is fantastic. Quiet and peaceful. We will be back in 2018."
Langebaan, Escape From Cape Town
Sea La Vie"As ek 'n plekkie soek vir 'n lekker wegbreek, kyk ek altyd eers onder Langebaan."
Hermanus, Escape From Cape Town
Bergsig Akkommodasie"Absoluut mal oor Hermanus. Sal definitief weer daar gaan vakansie hou. Pragtige plek."
"Ons het kinders in Wellington en Stellenbosch. Paarl is baie sentraal maar ons kan tog op ons eie wees."
Big Bay, Escape From Cape Town
Mountain and Sea View Apartment in Waves Edge"Vir persone sonder kinders, ideaal!"
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Anna Katarina"Lovely and quiet destination away from the city, great food, coffee, wine, olives, art galleries, interior decor shops and more. "
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Rivierbos Guest House"It is a lovely town, it has beautiful shops and the restaurants are great. Just be very careful with the people watching your parked car. They are very rude and dangerous. Don't use any ATM´s!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Paternoster is mooi, maar elke tweede mens wil iets (kreef,skulpe,mossels) aan jou verkoop. Daar word elke keer wat jy iewers heen ry na jou geroep en besoeke by jou hek is ook gereeld. Sou jy op jou stoep sit, is bedelary ook nie ongewoon nie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 3"'n Onvergeetlike, rustige wegbreek. Sal beslis weer 'n draai maak."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Weskushuis"Baie rustige dorpie wat goed geleë is. 'n Uur en 'n half se ry van die Kaap af en winkels binne 'n 15-20 min ry. Baie mooi en baie dankie!"
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Klokkiebosch"Dis 'n klein stil plekkie. Die perfekte naweek plek om te chill en battery te laai! "
Moorreesburg, Escape From Cape Town
Swartland Plaaskombuis"Nie veel om te doen daar nie, maar baie mooi lande om te sien in die omgewing. Baie mooi plase en diere."
Franskraal, Escape From Cape Town
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Franskraal is 'n baie rustige en netjiese bestemming, weg van die stede se gewoel. Die mense is baie vriendelik. Ongelukkig was die weer bietjie koud op die tyd wat ons daar aangekom het, maar daaroor het niemand beheer nie. "
Langebaan, Escape From Cape Town
5 Groot Diamante"Langebaan sal beslis my nuwe vakansie opsie wees. Die winkels is naby en die strand pragtig."
Vermont, Escape From Cape Town
Beach Cottage 2"Vermont is far enough outside of Hermanus that you don’t feel like you’re in a town, and close enough to get to everything quickly. The beaches are more rocky with grey pathways to walk and benches to sit on. If you want a beach for youngsters, Onrusrivier is 5 minutes away. "
Shelley Point, Escape From Cape Town
Crousenhof"Really looking forward to booking accommodation again in Shelley, hopefully really soon. Preferably with a pool."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
174 Atlantic Drive - Original"Baie mooi stil strande. Kan doen met nog 'n paar winkels en eetplekke met langer ure."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Vredenburg Boutique Lodge"Quiet and safe place. This is the best of the best. "
"Onrus is pragtige dorpie as jy lus is vir rustig wees en uit besige stad wil kom. Die Wynroete ook 'n goeie idee om te besigtig. En Hermanuspietersfontein is lekker om te besoek en is op 'n Saterdag oop."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Lala Phanzi"Een van die skoonste en vriendelikste dorpies nog. Ons was baie beïndruk met Gansbaai, Perlemoenbaai en Hermanus. Pragtige plekke en julle sal ons verseker weer sien. Baie netjies en skoon plekke en ons het baie veilig gevoel. "
Montagu, Escape From Cape Town
@ Echeveria"Montagu is uit en uit een van die beste plekke vir besoekers. Outydse geboue, museums, klein markie, en so meer."
McGregor, Escape From Cape Town
Plum Tree Cottage"Dis die ideale plek om te gaan ontspan - lees, eet, stap, drink wyn, gaan ry op die boot by Viljoensdrift, lees, eet, stap en drink nog wyn. Daar is wonderlike restaurante en kunsgalerye in McGregor."