Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Velddrif, Escape From Cape Town
Netan-El Self-catering"Lieflike kusdorpie. Gaan eet gerus by Soverby tussen Velddrif en Dwarskersbos."
Swellendam, Escape From Cape Town
Lalapanzi Country Cottage"Lieflike dorp om te besoek en dis ook my geboortedorp."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Cyara"Dit is beslis die moeite werd om die Harold Porter Botaniesetuin te besoek. Die Leopards Kloof wandelpad word beslis aanbeveel vir energieke stappers."
Hermanus, Escape From Cape Town
78 on 5th in Hermanus"Hermanus is en bly my gunsteling bestemming vir wegkom. Die dorp voorsien egter aan 'n mark wat dit net te duur maak vir die "gewone" man. Restaurante is baie mooi, maar die kos en drank te duur vir kwaliteit wat uitgestuur word. Ons was teleurgestel in 2 bekende restaurante."
"Pragtige, rustige plek met baie vriendelike mense en pragtige strande."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Baie min om te doen na 14:00. Op 'n Saterdag en Sondag is alles, insluitende wynplase, toe. "
Hermanus, Escape From Cape Town
78 on 5th in Hermanus"Hemmingways book store is a real gem! And Fisherman's Cottage a great place to have Sunday lunch! "
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kunje Guest Farm"Die pas vanaf Kunje Farm na Citrusdal kan gerus geteer word."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Holiday House in Kleinmond"Pragtige plek. Hulle sal my definitief gou weer sien."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Gewone plattelandse dorpie. Dit is egter goed geleë om die berge en valleie in die omgewing te besoek. "
Porterville, Escape From Cape Town
Akkediskis Gastehuis and Restaurant"Ek het by die Rendezvoux ontbyt geëet en dit lyk na 'n baie beter akkomodasieplek."
Hermanus, Escape From Cape Town
Harbour House Hotel"'n Juweel van die Overberg. Trotse bestemming om mee te spog by enige buitelandse gas."
Langebaan, Escape From Cape Town
9 On Heron"Pragtige dorp met baie mooi natuur en blomme in seisoen."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Jacobs Bay Backpackers"Stil en rustig met net die natuur. 'n Ware juweel. Het selfs 'n bokkie met haar kleintjie in die veld gesien. Vriendelike mense. Beslis 'n stop werd."
Langebaan, Escape From Cape Town
Langebaan Cottage"Die blomme was pragtig en Langebaan is 'n lieflike plek."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Caledon Villa Guest House"Baie lekker restaurante, galerye, winkels. Heerlik om deur die strate te kuier met die pragtige ou geboue en bome. Spesiaal."