Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Umoya Romantic Getaway"Lekker stil en rustig as dit is waarvoor jy soek. 'n Bietjie weg van die samedromming oor die vakansietyd, maar tog naby genoeg aan Kleinmond as jy lus het vir meer mense."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Tern Beach Studio"As jy wil wegglip van die stresvolle stadslewe is Jacobsbaai die ideale plek om die uit te rus."
Tulbagh, Escape From Cape Town
De Oude Herberg"Dit is 'n oulike dorp met baie om te sien, doen en proe in die area. Ek sal graag wil terugkeer."
Paternoster, Escape From Cape Town
Vasbyt"It used to be more relaxed and quiet, it was a very busy weekend there. We hope Paternoster does not lose its character (it already has). Nice restaurants. We love it."
Paternoster, Escape From Cape Town
Mooimeisiesfontein"Die kreefsmouse maak jou mal en die veilgheid met geen polisiekantoor is nogal kommerwekkend."
Paternoster, Escape From Cape Town
De Linden Boutique Guest House"Wonderlike ongerepte strand, ongelooflik!"
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Beachway on Golden Mile"Sekerlik een van die Weskus se geheime wat baie goed bewaar is! Fantastiese skoon strande en lae kommersiële impak beteken dis nog 'n plek waarheen mens kan wegbreek sonder om deel te voel van 'n toerismenes."
Langebaan, Escape From Cape Town
Marianne's Self-Catering Flat"Lieflike dorp met 'n pragtige dierevriendelike strand. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Palomino House"Die padwerke op die oomblik het my soms laat verdwaal."
Paradyskloof, Escape From Cape Town
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Convenient to most wine routes and gholf courses in and around Stellenbosch, with a beautiful view of the mountains."
Darling, Escape From Cape Town
The Granary Petite Hotel"Daar is slegs 1 eetplek oop na 17:00. Opsies is beperk, want selfs die kafees maak toe. So gaan voorbereid. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Azzuro - Duplicate"Wat 'n pragtige dorpie, rustig met bote wat uitgaan, bedrywige vissermanne, pragtige see en uitsonderlike ronde klippe. Sal definitief weer hierheen kom. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Bo-Bakkies"Pragtige dorpie wil net voorkom of misdaad dalk 'n probleem kan wees."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Elize's Granny Flat"Hier is baie interesante en spesiale klein plekkies om te besoek."
"Die Paarl het ons verras! Sulke mooi plekkies om te besoek! Tea under the trees was ongelooflik! Ons sal beslis weer teruggaan soontoe."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Krakadouw Cottages"Hoofstraat is nie so aangenaam nie, maar omgewing is baie mooi."