Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"Dit is die ideale plek om vakansie te gaan hou. Rustig, skoon en kalmerend."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
17 Slakkepas"Rapsie te ver vanaf Durbanville vir ons - weer nie altyd so lekker nie (soos toevallig die naweek toe ons daar was) - baie rustig buite seisoen - mooi plekkies om te sien en doen in naby geleë dorpies - tipiese Weskus atmosfeer."
Bonnievale, Escape From Cape Town
A Place in Thyme B&B"Bonnievale is a lovely small town with the Parmalat factory right there. The wine farms are also lovely and beautiful."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
The Quiver Tree"Weereens dankie Glen en Bridgette vir die lekker wegbreek naweek."
Big Bay, Escape From Cape Town
Ocean Mist 101"Ons hou reeds die afgelope 6 jaar ons verlof in Big Bay. Dit is na ons mening en van die beste 'dorpe' om in vakansie te hou. Die meeste noodsaaklike kettingwinkels is binne stapafstand, baie restaurante om van te kies. Skoon veilige strand. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Rustic Apartment"Die pad verbeterings is ongelukkig 'n ongerief en kan nadelig wees vir plaaslike sake besigheid."
Hermanus, Escape From Cape Town
Strandloper Self Catering Units"Sal daarvan hou as meer restaurante in die Onrus area ook seekos doen en deur die dag oop is sodat jy nie nodig het om elke dag in te reis na die dorp van Hermanus nie."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Oever Guest House"The hiking trails in the Nature Reserves are wonderful. Wish we could have stayed longer."
Swellendam, Escape From Cape Town
Die Plaashuisie"Pragtige omgewing. Die kaaswinkel naby die plaas is aan te beveel. Asook De Molen restaurant daar naby. Ons het heerlik daar geëet."
Langebaan, Escape From Cape Town
Duinepos Chalets"Oulike dorp - is tans besig om hul paaie op te gradeer. Die mall is teleurstellend omrede jy nie als kry wat jy soek nie."
Calypso Beach, Escape From Cape Town
West Coast Life Lodges"Dis 'n pragtige strand, baie gerieflik naby aan restaurante en winkels."
Witsand, Escape From Cape Town
Lekkasak"As jy plek soek vir lang stappe langs die strand, of goeie walvis "sightings" is Witsand jou plek om te gaan."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Ou Werf"Bredasdorp is so naby aan die Kaap, en die reis soontoe is pragtig tussen die plase en graanlande. En dan is dit baie naby aan Struisbaai en Agulhas vir dag-uitstappies."
Witsand, Escape From Cape Town
Duinesee"We love Witsand and always go back there on holiday. It is safe, relaxing and peaceful - the opposite to our everyday lives. We would love to retire there."
Still Bay, Escape From Cape Town
Osler Place Self-Catering"Klein afgeleë dorpie met baie om te doen."
Paternoster, Escape From Cape Town
Soli Deo Gloria - Penthouse"Maak seker jy gaan eet by die vele restaurante - van die beste in Suid-Afrika!"
Witsand, Escape From Cape Town
The Whale Place"Ek kan Witsand ten sterkste aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek. "
Gansbaai, Escape From Cape Town
The Oystercatcher Holiday House"Pragtige dorp met mooi ongewing en vriendelike mense. Sal beslis weer gaan as die kans hom voordoen!"
"Gaan doen 'n wyntoer, jy sal verbaas wees. Praat met die mense, hulle is baie vriendelik. "
Kleinmond, Escape From Cape Town
Forget-me-not"Dit is die mooiste omgewing - berg en see en proteas en voëls. Naby aan Hermanus. Lekker stil en pragtige see en strand."
Paternoster, Escape From Cape Town
Kairos"Paternoster is 'n pragtige vissers-gemeenskap en vakansiedorpie met al sy witgewaste huisies en gekleurde hortjies. Daar is lieflike eetplekkies en winkeltjies, maar deurentyd ervaar jy die eenvoud van jou kindertydse kaalvoet vakansies sonder al die blink liggies. "
Paternoster, Escape From Cape Town
At the Beach 1"Die Paternoster atmosfeer is aansteeklik en gemaklik. 'n Klein gemaklikheidswinkel soos 'n SPAR of Mini P&P sal baie help met daaglikse benodigdhede soos vars brood, melk, ys, ens."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Groendraai Accommodation"Heerlike omgewing van rustigheid weg van die gewoel van die groot plekke. Het werklik rus vir ons siel daar ontvang."
Langebaan, Escape From Cape Town
Enchanted Villa"Sodra die padwerke afgehandel is sal Langebaan seker weer 'n baie lekker bestemming wees. Ons hou saam met julle duim vas dat die konstruksiewerk vining afgehandel kan word."