Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Tulbagh, Escape From Cape Town
Raptor Rise"Ons gaan net weer en weer, want dit het alles vir 'n moeë liggaam en gees. 'n Woolies sal gaaf wees."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Manley Wine Estate"Ons was Maandagoggend so teen 10 uur in Tulbagh. Die Toerismekantoor was gesluit, so ons kon geen inligting kry oor Tulbagh nie. Ons het ook nie 'n plek gekry waar ons ontbyt kon eet nie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster Place"Beslis ingestel op uitbuiting van toeriste, alhoewel die eetplekke aan te beveel is."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"We found the people very friendly and helpful."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Mad Mongoose"It has a beautiful, huge dam and is a water-sports enthusiast's dream! It also has a great deal of historical history and it is a perfect stop-off point to overnight en-route to the Namaqualand interior. "
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Absolute Beach"'n Tans nog ongerepte, rustige, pragtige bestemming."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sunbird Place"Good if you are a fisherman or want lots of peace and quiet."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Goedemoed"Pragtige kusdorp met asemrowende natuurskoon en in die hartjie van die Kaapse Fynboskoningkryk!"
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Melkbos on D’Beach"Dit is 'n baie mooi plekkie om die hele Tafelberg, Signal Hill en selfs Robben Island te sien en foto's daarvan te neem. Ook 'n lekker plek om te bly - met 'n verskeidenheid restaurante om van te kies. Ons sal dit altyd aanbeveel!"
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Marthinusrust"A nice place to visit at this time of the year for the beautiful flowers. Not much else to do."
Still Bay, Escape From Cape Town
Stilbaai Holiday Bungalow"Perfekte vakansie-omgewing! Baie vriendelik."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Eendracht Apartments"Hoekom het ek nie hier kom studeer nie? "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Anna se Huis"'n Wonderlike omgewing wat ietwat onbekend aan ons was."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Ukholo Lodge"Mense vriendelik en baie lekker koffiewinkels en eetplekke. Interessante besienswaardighede."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Leben Seehuisie"Jongensfontein is een van ons gunsteling vakansiebestemmings."
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Ja, besoek Klipdrift! Hulle was uiters professioneel en het ons baie vriendelik ontvang. Ons het baie welkom gevoel. Ek kan beslis hulle hamburger aanbeveel!"