Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Cyara"Fantastiese plek met 'n botaniese tuin wat beslis 'n besoek werd was."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Vidi's Place"Baie lekker rustig en vriendelike plek. Baie stil en 'n lekker plek om te gaan ontspan."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"So lekker om weer in so 'n plattelandse dorpie te kon wees, waar jy nog in die middel van die straat kan afstap en diere op die kleinhoewes in die dorpie te sien. Die mense is bevoorreg om nie so 'n gejaagde lewe te lei nie soos ons in die stad nie."
Klapmuts, Escape From Cape Town
Bona Vista Self-Catering Accommodation"Rustig en asemrowende mooi area. Tog naby al die fasiliteite wat nodig is. "
Kleinmond, Escape From Cape Town
La Mer"Kleinmond bied meer as wat mens sou verwag van 'n klein dorp, soos bv. lekker restuarante, interessante toeriste winkels, verblyf, groot winkelsentrum."
Barrydale, Escape From Cape Town
Mountain View B&B"Heelwat plekkies om te besoek in die omgewing en dorp. Skoon dorpie. "
Montagu, Escape From Cape Town
Somerset Lodge"Sal graag volgende keer meer tyd hier wil spandeer. Mense is vriendelik en die berge mooi."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"Ek moet spesiaal meld dat die dame by die inligtingskantoor in McGregor uiters hulpvaardig en ingelig is. Sy is haar gewig in goud werd."
Langebaan, Escape From Cape Town
Malgas Villa"The adjacent Game Lodge of Thali Thali, the casino at Mykonos as well as the ocean and the big mall at Vredenberg means that adults and teens alike can enjoy a break at leisure without spending a fortune. Langebaan is truly a rustige plek!"
Barrydale, Escape From Cape Town
Mountain View B&B"Pragtige dorpie. Wees egter gewaarsku dat daar geen restaurant of koffiewinkel is waar jy na 16:00 nog iets kan bestel nie. Bring dus eetgoed saam indien jy nie betyds is vir 'n restaurant nie."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Allandale Farm Citrusdal"Die dorp was maar bietjie morsig en vuil gewees en van die ATM's was leeg, ek verstaan dit was maandeinde en 'n Saterdag gewees... ons het maar deurgekry na Clanwilliam om inkopies te doen."
Paternoster, Escape From Cape Town
Kreefnes"Ek en my gesin het dit baie geniet en sal definitief weer 'n draai kom maak. "
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Agulhas Country Lodge"Groot dankie vir Peter vir die moeite wat hy meer as bereid was om te doen, hy is verseker 'n aanwins vir L'Agulhas..."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof - Die Galg Accommodation"Wat 'n lieflike, vriendelike dorpie. Ek het nogal gesê ek sal in McGregor bly en in Robertson werk as dit so sou kon wees. Mense mense en wat treffend was om elkeen 'n kans te gun om sy besigheid sukselvol te maak, is die feit dat elkeen spesifieke unieke items verkoop, nie een winkel is 'n copy of het copies van ander nie.... eintlik 'n groot les hieraan."
Robertson, Escape From Cape Town
Tranquillity Self-catering Accommodation"Die dorp is baie sentraal geleë en 'n mens kan met groot gemak jou uitstappies so beplan dat jy sonder om onnodige lang afstande te ry tientalle besienswaardighede in die Bolandse dorpies besoek!"
Mykonos, Escape From Cape Town
Azaria Self Catering"Langebaan en Mykonos is een van ons gunsteling plekke om weg te breek van die stad. Sterkte verder met die padwerke wat tans aan die gang is. Glo die verbeterde pad sal sommer hope mense na julle dorpie lok."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Biae lekker winkels. Interessante wegbreekplekkie vir 'n naweek. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Apartment B on 48"Ek love Langebaan baie. Ons is een keer 'n jaar daar. Ons lief die tentkamp."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Bain's Barn"Daar is heelwat interessante winkeltjies met oudhede, restaurante, teaters en museums. Ons het nie daarby uitgekom om wynplase in die omgewing te besoek nie, maar dit lyk definitief die moeite werd."