Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Deja-vu Paternoster"Dit is inderdaad die pêrel van die Weskus. "
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Alika's"Ons is baie lief vir Jongensfontein. Dis al jare lank een van ons familie se gunstelling vakansiebestemmings."
Paternoster, Escape From Cape Town
Jongnooientjiesfontein"As jy wil afskakel en ontsnap van al die gewoel, is dit die plek om na toe te vlug."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Church Hills Boutique Guest House"Beautiful part of the world and quaint villages with excellent cuisine and lots to do for nature lovers."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages"Pragtige dorpie. Diens by die eetplekke is nie altyd van die vinnigste nie so vat dit rustig en kuier lekker."
Paternoster, Escape From Cape Town
Deja-vu Paternoster"Baie lekker blyplek en klein, stil dorp. Die eetplekke is nogal besig en ek sal aanbeveel jy bespreek iets veral oor 'n naweek."
Barrydale, Escape From Cape Town
Tradouw Guest House"Lekker klein Karoo-dorpie. Die Hotel waar ons aandete by geëet het is absoluut fantasties."
Still Bay, Escape From Cape Town
Wegkruip Stilbaai"Dis ons toekomstige aftree-dorpie. Een woord som Stilbaai die beste op en dit is: amazing! "
Golden Mile, Escape From Cape Town
Strandlopertjie Accommodation"One of my favourite weekend getaway spots."
Franskraal, Escape From Cape Town
Leegle"Ek kom definitief weer. Te klein vir te veel toeriste - dit moet so ongeskonde bly."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Oak Tree Cottage"Mense is baie vriendelik en dit bly platteland, weg van al die gejaag van die stad."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Tulbagh Country Guest House"Tulbagh steel jou hart. Die Saronsberg Teater en De Kreeft Stamkafee is net agter CDQ en moenie gemis word nie - waarde vir geld, huislik, hartlik, ongelooflike kos en karakters. Pure bederf!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Olifantsrus Guesthouse"Citrusdal is 'n pragtige plek, dit bring jou baie na aan die natuur met al sy pragtige vakansiebestemmings en kampplekke. "
Robertson, Escape From Cape Town
Almondbury Guest Farm"Pragtige deel van die Wes-Kaap. Vriendelike mense en diens."
Paternoster, Escape From Cape Town
Duifie"Ons het Paternoster baie meer positief ervaar as wat ons aanvanklik gedink het. Ons het veilig gevoel. Pragtige dorpie, met wonderlike eetplekke."