Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
ah! Guest House"'n Pragtige plek, vol kuns en die vissermannre is nog steeds daar bedrywig."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Lodge at Atlantic Beach"Melkbosstrand is een van die strande waar dit nog bietjie rustiger is, 'n mens het dit nodig as jy wil ontspan!"
Witsand, Escape From Cape Town
Whale Watchers Inn"Pragtige oord op Breëriviermonding geleë. Ideal vir boot-, hang-gliding en visvangvakansie."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Ocean Song Self Catering"We found it difficult in the beginning to drive around, till we eventually worked the streets out running in circles. Near Hermanus and Onrus."
Tulbagh, Escape From Cape Town
De Oude Herberg"Pragtige ou geskiedkundige geboue en die oudste kerk in Suid-Afrika."
Robertson, Escape From Cape Town
Randrivier Guesthouse"Baie sentraal geleë om baie ander plekke te besoek."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Klein Waterval Riverside Lodge"Ons eerste besoek en wat 'n ervaring. Sal enige tyd teruggaan. "
Langebaan, Escape From Cape Town
A Pebbles Pond Guest House"A lovely, peaceful seaside town with a charming personality, white sandy beaches and cool blue sea. "
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Ek is mal oor see en visvang. Lekker rustige dorpie maar daar is genoeg van alles sonder om ver te ry. Die mense is ook baie vriendelik."
Still Bay, Escape From Cape Town
Botterkloof Resort"Stilbaai is 'n lieflike dorpie en die strand was een van die beste tot dusver. Ons het die strand en klein eetplekkies vreeslik geniet en het ten alle tye veilig gevoel. Ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou!"
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Fantastiese dorp met baie gasvryheid. Fantastiese belewenisse daar gehad. Baie dankie!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
The Grail Centre"Regtig 'n nice plek om vakansie hou. Baie vriendelike mense en lieflike "laid-back" atmosfeer. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Flat On Old Main Road"Hermanus is een van ons land se spesiale skatte."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seagulls Haven"Dis 'n rustige vakansiedorp met 'n lekker swemstrand!"
Sandbaai , Escape From Cape Town
Mountain View Manor"Sandbaai is quiet, but there is plenty to do in the surrounding areas."