Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Langebaan, Escape From Cape Town
At Padrao 23"Ons kamp gereeld aan die Weskus en ry nooit verby nie want dit is spesiale mense wat daar bly."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
On the Beach"Yzerfontein is 'n baie klein dorpie met die mooiste natuurskoon en rustigheid. 'n Definitiewe aanbeveeling as jy wil rus en wegbreek van die stadslewe."
Hemel-en-Aarde Valley, Escape From Cape Town
Tiny Bubbles"Hemel op Aarde by Hemel & Aarde Village."
Hannas Bay, Escape From Cape Town
Storm Petrel"Gebruik dit as'n vertrekpunt na die omliggende omgewing."
Paternoster, Escape From Cape Town
Bekkie"Beautiful town filled with plenty of coffee shops and restaurants; what a gorgeous setting!"
Die Boord, Escape From Cape Town
Absolute Bosch Guest House"Ek dink die Boord is stil en goed geleë."
Robertson, Escape From Cape Town
Mabet and Gabriella Guest Rooms"Baie mooi en rustige dorp met die vriendelikste mense. "
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof - Die Galg Accommodation"McGregor het 'n eiesoortige karakter wat groot aanklank vind by die stedeling op soek na rus en vrede. Dit sou baie gerieflik wees indien daar 'n pad tussen McGregor en Greyton kon wees. Die 'ompad' per motor tussen die twee dorpies was so vlak bymekaar is, neem ongeveer 2 ure om te ry. Ek verstaan egter dat elk van die dorpies sy eie karakter wil behou en nie ineen wil smelt nie."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Country House"Die mooi straatnaambordjies en oulike wandelroete voor ons oornagplek het ons beïndruk. Die walvis wat ons van die ontbyttafel kon sien was 'n bonus!"
Paternoster, Escape From Cape Town
A & A Self Catering"Die weskus is 'n persoonlike gunsteling, daar is wienig ander toeriste bestemmings in Suid Afrika wat vergelyk vir 'n werklike wegbreek naweek, waar sielerus en natuurskoon die siel verkwik soos Paternoster."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Auberge Alouette"Love the laid back culture of Franschhoek. It is a beautiful tourist attraction. Experienced fantastic food at various restaurants, particularly at "Kalfi's"!"
Port Owen, Escape From Cape Town
At The Waters Edge"Port Owen is 'n netjiese, skoon area wat stil is en genoeg rus bied weg van die stadslewe. "
Worcester, Escape From Cape Town
Karin's Self-catering Apartment"Histories en argitektonies aanloklik."
Paternoster, Escape From Cape Town
D.V. Engelhijs"Rustige dorpie, sal weer daarheen gaan. Hopelik langer volgende keer. "
Montagu, Escape From Cape Town
7 Church Street Luxury Guest House"Montagu is pragtig en daar is soveel om te ontdek. Ons sal definitief weer terug wees."
Porterville, Escape From Cape Town
Rendezvous"My man was daar op skool en het redelik vriende en familie nog daar. Ongelooflike mooi rustige dorpie, net vrek warm."