Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Betta Sleep Overnight Rooms"Die Rooi Granaat restaurant word hoog aanbeveel. Yzerfontein is 'n lekker plekkie en gerieflik naby die Weskus Nasionale park. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Swept Away Guesthouse"A lovely tranquil village, everything you could need is there. Lovely people everywhere."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Du Vlei"Very interesting and wonderful place to visit, very worthwhile."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Dit is n heerlike Afrikaanse kuierdorp waar jy in elke restaurant smaaklik eet, lekker kuier en die tyd vlieg. Die dorp is skoon en netjies, die aanwysing is baie goed (gastehuise) maar miskien een swak punt is jy kry nie sommer 'n apteek nie, verder n pragtige dorp ... sal beslis teruggaan."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Erna's Yzies Overnight Room"Yzerfontein is close by to Cape Town yet you feel that you have travelled a long way. Maybe it's being away from the hustle and bustle of city life. For me it was the perfect travel destination. Friendly people and helpful yet they give you your space."
Big Bay, Escape From Cape Town
Seaside Village24a"Baie goeie ligging veral ten opsigte van vervoerroetes, winkels, strand en toerisme attraksies wat naby is."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Lavender Cottage"Ek is mal oor Franschoek, maar dit is 'n vreeslike besige plek oor naweke. Gelukkig was die verblyf 'n redelike afstand van die hoofweg, Die wynplase om Franschhoek is baie mooi en die personeel en geriewe is puik!"
Sandbaai , Escape From Cape Town
Ocean Song Self Catering"Strande, winkelsentrums en besienswaardighede is maklik bereikbaar op uitstekende paaie. Vir vroulief was ons besoek aan die Wonderland Kwekery/tuinsentrum 'n hoogtepunt."
Agulhas, Escape From Cape Town
The Gift"Agulhas is 'n plek wat 'n mens vir enige toeris kan aanbeveel, agv die wonderlike natuurskoon."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Nautilus Self-Catering Accommodation"Ek gaan weer soontoe... dis die rustigheid self!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
174 Atlantic Drive - Original"Very beautiful place, beautiful beaches and very safe."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Betta Sleep Overnight Rooms"Pragtig en goed toegerus met goeie restaurante en winkels vir nood benodigdhede."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Seeperdjie"Baie stil, rustige en veilige plek. Sal beslis weer besoek."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Lodge and Spa"Omgewing in Sederberge is pragtig - kan dit beslis besigtig."
Wellington, Escape From Cape Town
Lady Loch Guest House & Spa"Goed geleë vir besoek aan verskeie wynplase en kelders in die omliggende omgewing."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"The drive from Citrusdal to Ceres on the R303 is one of the best road trips in the Cape. "
Onderpapegaaiberg, Escape From Cape Town
Andria's Guest Flat"De omgeving van het huis is niet een toeristenbestemming van vandaar uit kun je prachtige tochten maken naar de wijngebieden en ook Kaapstad is dichtbij. Het is een plek om lekker uit te rusten."