Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
Carol's Cottage"Beautiful buildings and a serene feel to the little town. "
Britannica Heights, Escape From Cape Town
West Coast Cactus Acc"Dit bied rustigheid met al die kleinhoewes, geen verkeer en die ongelooflike uitsig van alle kante. Dit is naby alle fasiliteite."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
The Stellenbosch Hotel"Fantastiese ligging in ou historiese gebou."
Swellendam, Escape From Cape Town
Super Petite @ 27"Baie mooi en netjiese dorp met goeie besighede en baie historiese karakter."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"Altyd lekker, maar soms kan die plaaslike smouse regtig pla en lastig wees."
Swellendam, Escape From Cape Town
A Hilltop Country Retreat"Ons was net jammer dat die Faerie Sanctuary nie oop was nie! Sal volgende keer ons tyd so inruim dat dit in seisoen is!"
McGregor, Escape From Cape Town
Tindall Cottage"Pragtig! Temenos en Eseltjiesrus het ons harte gesteel!"
Robertson, Escape From Cape Town
Almondbury Guest Farm"Baie mooi dorp en het die Wacky Wyn Naweek baie geniet."
Barrydale, Escape From Cape Town
Karoo Art Hotel"Was te kort daar om 'n ingeligte opinie te gee. Loop 'n bietjie rond in die dorp. Dit lyk tog of daar hier en daar 'n verrassing kan wees."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages"Greyton is in 'n ongelooflike mooi vallei geleë en die dorp self is seker een van die mooiste wat ek nog gesien het. 'n Verskeidenheid van interessante eetplekke om van te kies en genoeg vir die hele familie om te doen."
Worcester, Escape From Cape Town
Suné's Self Catering"Was net in mall, sal volgende keer verder Worcester verken."
De Kelders, Escape From Cape Town
Walkerview Apartments"Hul rol die strate op op 'n Sondagmiddag/aand...geen behoorlike eetplekke nie. Maar die see en omgewing is pragtig, en die dorpie prentjiemooi..."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Roosenwijn Guest House"A wonderful town, with a fabulous vibe. Steeped in history."
McGregor, Escape From Cape Town
Orchard Cottage"Mcgregor is 'n verrassing. Dis n pragtige, skoon en rustige dorpie. Die geluide van die dorp is so pragtig."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Goblin's Creek"Absolutely loved St Helena and planning on retiring there. What a safe haven with unspoilt beauty all round and a beautiful, friendly community."
Mykonos, Escape From Cape Town
Eucharistos"Baie lekker geleë, kan vir 'n paar dae hier oor bly en al die omliggende dorpies besoek. "
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Eldorado Self-Catering Country House"Sentraal geleë en die rustigheid sal jou altyd laat stop al is dit net vir 'n koppie koffie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"Wil dit nog bietjie meer "explore". Behou sy pragtige wit(huiskleur) karakter."