Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Agulhas, Escape From Cape Town
Family Beach House"Vir my was dit net so goed ek bly in Struisbaai, net om die draai."
Paternoster, Escape From Cape Town
Gelukkie"Dit was ons eerste besoek aan die Weskus - pragtige plekke gesien. Alles skoon, netjies en veilig."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
De Ware Jacob"Be sure to visit Karmenaadjie while you are in the area."
Barrydale, Escape From Cape Town
Karoo Art Hotel"Barrydale is a baie mooi dorpie met interessante besienswaardighede."
Hermanus, Escape From Cape Town
Seagulls View"Hermanus bied ongelooflike diverse opsies van ontspanning. Daar is verskeie wynplase in die omliggende Overbergstreek om te besoek en verskeie natuurreservate en staproetes om van te kies en te keur. Die dorp se mense is hartlik, bedagsaam en vriendelik. Die plaaslike winkels bied kwaliteit voorraad en dit is lekker om in 'n veilige omgewing rond te stap en te ontspan."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Boutique Guest House"Beautiful nice spot, definitely a place to visit and eventually to retire."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Middeldam Farm House"Dis 'n baie mooi dorp met 'n mooi museum en lekker koffiewinkels."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Bergen Guesthouse"A hidden gem indeed with a lot of history added to this town. Ordering pizzas from Woodpecker is a must."
Langebaan, Escape From Cape Town
Tortoise Rest"Ons het die lekker ribs, calamari en pizzas gekoop by Watergat! Laguna Mall het n groot verskeidenheid winkels en Club Mykonos is 'n ondervinding op sy eie. Langebaan is tops!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
Ouma se C Huisie"Gansbaai is vir seker een van die lekkerste plekkies aan die Suid-Kaapse kus."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
My Hiding Place Self-catering Accommodation"Bettiesbaai is 'n pragtige dorpie. Nog baie onontwikkel, maar ons hou daarvan so. Die wind was net 'n bietjie erg die eerste 3 dae, maar verder het ons heerlik gesee, visgevang en net gerus. Ons kinders was by die Harold Porter-tuine en hul sê dit was pragtig. Die pikkewyne was net so kosbaar, veral die ou klein mensie het dit vreeslik geniet, sy wou net weer gaan. Ons sal graag weer wil gaan kuier op Bettiesbaai."
Grabouw, Escape From Cape Town
Galileo Farm"The town is quaint and have many things to do and places to explore. Will definitely be going back."
Kleinmond, Escape From Cape Town
87th on 5th"'n Lieflike vakansieplek met al die nodige dienste en naby aan Hermanus vir bykomende vermaak."
Still Bay, Escape From Cape Town
Anthony's Accommodation"Pragtige, skoon dorp met vriendelike mense."
Agulhas, Escape From Cape Town
Stonehouse on Main"Nie 'n plek vir my nie, maar ek sien die aantrekkingskrag vir ander."
"If you want a break for everything, this is indeed the place to escape it. It is home away from home - and in fact even better."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Magda's Place"Yzerfontein is 'n juweel aan die Weskus en vir seker die moeite werd om te besoek."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Handa Home"What we loved is that everything is within walking distance."