Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
Southbroom, Escape From Durban
Marina Beach Family Holiday Home"Best place to go to on the south coast."
Hibberdene, Escape From Durban
Anchors Aweigh 119"Daar is nabygeleë strande wat baie veilig en skoon was, wat ons regtig geniet het (Umzumbe en Southport). Hibberdene self het net ook nie regtig 'n groot verskeindenheid van restaurante, eetplekkies, en winkels nie. So ons het nogals ver gery hiervoor."
"Margate het beslis agteruit gegaan van sy gloriejare wat ek onthou. Gaan nie gou weer daar draai nie."
"Die kombinasie van 'n see- en wildtuin-vakansie in een was fantasties. Dit was lekker om geen malls te hê nie. Back to basics. Sorg maar net altyd dat jy kontant byderhand het want swipe-fasiliteite is nie altyd betroubaar met swak sein nie. En koop 'n Rhino-kaart sodat jy gemaklik en teen 'n minimale fooi al die reservate gereeld kan besoek. Snorkel by Cape Vidal is 'n moet!"
"Was nog altyd lekker om by Uvongo vakansie te hou. Amper almal is vriendelik en voel of jy familie is van almal wat jy leer ken."
"Our favourite seaside holiday destination by far. It's somehow maintained a village feel even though there are three malls directly across from each other. I highly recommend it."
Port Shepstone, Escape From Durban
South Coast Riviera Holiday Flat"Port Shepstone as a whole is a wonderful place to go on vacation. Been there a number of times."
"St. Lucia is pragtag soos ek dit al my jare saam met my pa-hulle geniet het, en soos ek Afrika geniet."
"Baie om te doen binne en om Uvongo. My seuntjie is 5 jaar-oud en hy het al die bestemmings so geniet."
"Amazing sunset boat trip on Estuary. Everything in village within walking distance, restaurants and shops."