Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Pont de Fleur"Pity about the view of the dam, all green - no dam :("
Parys, Escape From Johannesburg
Old Time Gastehuis"Kuier altyd baie lekker. Dit bly 'n interessante dorpie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Dinokeng Resort"Sal plek enigetyd aanbeveel, veral mense met klein kinders!"
Reitz, Escape From Johannesburg
BassFeather Country Lodge"Vandag in ons land is daar baie uitdaggings rondom infrastruktuur, maar kyk verby dit en sien die pragitige dorp wat die hoofkantoor van VKB huisves, baie dinge te sien rondom dorp asook in die dorp."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Mooikooi"Ten spyte van die wonderlike verblyf is die pad daarheen besaai met slaggate! Die bergreekse in die omgewing is pragtig, maar die paaie in en rondom Bethlehem is 'n nagmerrie!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Bali at Scenic Haven Lodge"Die water het baie sleg geruik. Mens moet redelik ver ry om by die winkels te kom."
Villiers, Escape From Johannesburg
Niki's Stonehouse B&B"Beperkte kruideniers. Geen restaurante oop."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Siyaya Bush Lodge"Ons is sommer trots daarop om so 'n reservaat in Gauteng te hê. Ons gaan dit vir seker weer besoek."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Baie diere sigbaar sommer met selfry."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Die water wat uit die krane kom is baie vuil, sou nie eers daarin stort nie. Weet dit is 'n algemene probleem in Parys."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hunters Pride 39"I would like to see them mark their self-drive maps more clearly. Not very user friendly."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Aloe Room"Baie skoon, baie in die omgewing om te doen. Net werk aan hul kragprobleme."
Hekpoort, Escape From Johannesburg
Magalies Mountain View Cottage"It's close to the Hartbeespoort dam and close to Johannesburg. A good location!"
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Sevens Guesthouse"Was verras oor die dorp toe ek in die woongebied inbeweeg het."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Sandstone Gastehuis"Die stad beskou ons nie as 'n toeristebestemming nie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Mangwa Valley Game Lodge & Spa"Die beskikbaarheid van Groot 5 is baie misleidend en die grondpad het DRINGEND 'n skraap nodig!"
Bobbejaansberg Private Nature Reserve, Escape From Johannesburg
Blue Moon Backpackers"Daars nie regtig veel om te doen waarvan ons weet nie."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Dinonyane Bush Lodge"Ons het die natuurlewe baie geniet. Ons het 'n verskeidenheid wilde diere gesien en was besonders gelukkig om renosters baie naby aan die pad te sien."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
The Royal Guest House"Daar sal baie gedoen moet word om Klerksdorp aanloklik vir toeriste te maak. Die dorp het 'n netjiese museum, maar die monumente benodig aandag van die vorste wat tans daar die leisels het."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Dinamiet kom in klein pakkies, wat 'n verrassende ervaring. Een van die min mooi dorpies oor in ons land."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Ons was by drie piekniekplekke en een voëlskuiling. Elkeen uniek en die moeite werd om weer te besoek. Wild is volop."