Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Die Ou Pastorie"Slegs 30 km vanaf Clarens, en tussen pragtige natuurskoon en stapmoontlikheide - maar soveel meer betaalbaar as Clarens!"
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Sky Lodge"Dit was uitstekend gewees. Jul moet dalk besluit om 'n Spur daar naby oop te maak."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Tropicana Lodge & Function Venue"Wonderlike area ─ sal weer kom kuier."
Parys, Escape From Johannesburg
Rotary Place"Parys is 'n mooi dorp langs die Vaalrivier met volop eetplekke van stylvol tot kitskos. Die winkels van groot tot klein bied van meer moderne huisversierings tot die pragtigste oudhede. Jy kan deur die winkels drentel of 'n piekniek langs die rivier geniet. Parys is beslis 'n juweel wat almal ten minste een keer moet besoek, want vele verrassings wag op jou."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Lodge - Meerhof"Baie nice omgewing en baie om te besigtig en te besoek."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Villa Paradiso Country Manor"Baie slaggate in die paaie en die smouse by die damwal oorval jou."
Parys, Escape From Johannesburg
Feather & Rock"Oulike dorpie om te gaan rond snuffel en te onspan."
Parys, Escape From Johannesburg
Olivia Cottage"Ek dink die mense is vriendelik en daar is baie om te sien en te ervaar in en om die dorpie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Damview Holiday Accommodation"The place has lots of entertainment places and is easily reachable."
Parys, Escape From Johannesburg
Die Suidwester Gastehuis"Genoeg vir die naweek, maar nie geskik vir langer vakansie nie."
Roodeplaat , Escape From Johannesburg
El-Ruze"Close to Dinokeng and also close to Pretoria and JHB when travelling over a weekend."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Dolphin Whisper Guest House & Spa"Ek vind dat baie van die kleiner besighede nie die nodige borde het om hulle self te adverteer nie en behoort baie meer besigheid te doen as hulle dit doen. Miskien moet hulle 'n Facebook groep stig waaraan al die besighede behoort en waar hulle mekaar help met bemarking. As een voete trek sal al die ander ook daarby baat vind."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Goedgedacht Gastekamers"Die boomryke uitgestrekte voorstede skep 'n baie aangename en rustige omgewing. Daar is talle dinge van historiese belang in en om Potch."
Reitz, Escape From Johannesburg
The Lillies Guesthouse"Die dorpie is baie groter as wat ons gedink het. Daar is lieflike ou sandsteengeboue."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Four Koffie"The town has ample eateries for most tastes. It's literally on the doorstep from Lesotho border. It gives that lovely laid back feeling of the days when crime didn't exist. Great place for families when just wanna chill before venturing into Lesotho."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Lethula"Ons het baie min wild gesien en daar was beperkte roetes om te ry. Dit sou lekker gewees het as daar 'n padstal of 2 was of net iewers waar mens 'n ligte ete kan geniet."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Roratau Tented Bush Camp"Afgeleë, rustig, vriendelike en baie lekker."