Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Drummers Nest"Gerieflike inkopie plekke. Dokters en interniste naby mekaar."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Goedgeleë"Baie gerieflik vir oorslaap op pad na Lesotho vir dag besoeke."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"'n Lekker plek om te gaan as jy van die stad se gejaag wil ontsnap. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Foreva Wild"Orals rondgery (ook saam met veldwagter-wildrit) en teleurstellende verskeidenheid diere gesien."
Elarduspark, Escape From Johannesburg
Cottage Guesthouse"Goeie area en maklike toegang tot snelweg."
Parys, Escape From Johannesburg
River Rock Lodge"Interesting main road with all the various tourist attractions."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Soulmates"Daar is super baie om te doen en te sien! Die kabelkarretjies en dan ietsie koud vir die keel te drink en af te kyk na die dorp van bo die berg is asemrowend."
Frankfort, Escape From Johannesburg
Victorian Manor"Due to a school sporting event, Safari restaurant were open outside their normal hours. Great food and great service!"
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Thorn Tree Bush Camp - Tented Camps and Cabins"Baie lekker omdat dit naby is aan Pretoria en al die diere wat daar is."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
The Red Zebra Lodge"Baie om te doen in die omgewing vir die wat avontuurlustig is, en vir die wat eerder lekker wil sit en kuier."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Montego Bay 6"Behalwe vir die plakkerskamp reg langs Montego Bay en die musiekgeraas op Saterdagaand, is dit 'n aangename bestemming."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Bergkaree Self Catering"Very rustic and old. But beautiful scenery and cheaper than Clarens. "
Mooinooi, Escape From Johannesburg
Pecan Cottage"Klein oulike dorpie. Ek het nou nie gaan verken nie, maar dis naby Hartbeespoort as jy na al daai markies en eetplekkies wil gaan."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Ons is oral vriendelik gegroet. Die restaurante is van topgehalte. Party winkels se pryse is rêrig baie duur wat mens laat link hulle konsentreer op die oorsese mark. Ons het die heeltyd veilig gevoel."
Parys, Escape From Johannesburg
Hidden Grace"Lieflike plek om net te ontspan, rond te loop, te eet en unieke geskenkies te koop!"
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Elm Tree Stay"Ons slaap graag oor op pad na ons vakansiebestemming. "
Queenswood, Escape From Johannesburg
1233 on Webb"Excellent location. Close to everything you could possibly need, most assuredly."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Uithoek Vakansie Oord"Ons het nie regtig in Fouriesburg rond gekuier en gery nie omdat ons van ver af gekom het. Dus moet ons weer 'n kuier reël om die dorp te gaan verken."
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"Parys se dorpspaaie is sleg. Die grondpaaie is nog erger. Moenie te vinnig ry nie en kyk vir die pad."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Missing Manx @ Fleck"Die Plaasstoep Restaurant se aandete en diens was baie goed. Clarens is 35 km weg waar daar meer aktiwiteite is, maar ook baie meer besig."
Kameeldrift East, Escape From Johannesburg
Suikerbosrant Sleep & Go"It is easily accessible and safe. Natural place to take a break away from home."
Parys, Escape From Johannesburg
Otters' Haunt"Jammer dat ekonomie ook veroorsaak het dat baie antieke winkels in hoofstraat deure gesluit het. Mense in dorp baie vriendelik."