Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Menlopark, Escape From Johannesburg
Menlo View Guest Rooms"Gaan besoek 23 on Hazelwood Street Café vir 'n ongelooflike kulinêre ervaring! Gin en tonic is 'n moet!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Harties Lodge - Meerhof"Hulle kan gerus hulle paaie verbeter."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dinokeng Natuurreservaat was 'n aangename verrassing, met baie wild en vriendelike personeel met baie lodges om van te kies. Ons het ook die Arlington Brewery and Cidery besoek wat ook skoon en gerieflik net by die straat af van Sunset Bush Camp was, hulle het 'n speelarea vir die kinders, en die lekkerste kos."
Donkerhoek, Escape From Johannesburg
Die Boskombuis and Guest House"Baie vriendelike mense, almal wil net gesels en help waar hulle kan."
Parys, Escape From Johannesburg
Rose Acres Guest House"Was aangenaam verras om oral in Afrikaans bedien te word, 'n plek waarheen ons gereeld sal na terugkeer."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Hayward's Game Lodge"Unexpectedly beautiful, just half an hour from Pretoria. I shall go there again."
Garsfontein, Escape From Johannesburg
Greenwoods Selfsorg"Baie netjies en word goed in stand gehou."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Banana Coves"Hartbeespoort het die afgelope paar jaar baie agteruit gegaan, maar bly steeds 'n pragtige plek!"
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Rusties Lodge"Daar is baie mooi en ou gebeur en ek hoop hulle sal dit bewaar."
Die Bult, Escape From Johannesburg
Melrose Place Guest Rooms"Nice area with OK Foods and Spar not far from where we stayed. "
Parys, Escape From Johannesburg
Lavender Place"Never had much time to investigate much of Parys but intend returning for the annual flower show."
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Pandora's Guesthouse"Bethlehem is n mooi ou dorp of stad wat die gewone stadsgeriewe lewer aan die rand van die Drakensberge. Dit is binne korte afstand van die pragtige Clarens dorpie. Bethlehem self se infrastruktuur is swak onderhou soos baie ander dorpe in Suid Afrika. Die paaie is swak, veral die N5 is teleurstellend. Die mall is goed voorsien van winkels, maar daar is geen flieks nie. Verder is Bethlehem 'n mooi vertrekpunt om die dorpe in die omgewing te verken."
Parys, Escape From Johannesburg
The Danes on Vaal"Positive, vibrant and lively community. An example for other towns. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Ngala Lodge"Net 'n klipgooi ver van die huis af en 'n plek waar 'n mens binne 'n uur van die gejaagde stadslewe kan vergeet."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Lodge"Baie dinge om te doen, die Animal and Snake Park is netjies en dit is regtig die moeite werd vir 'n lekker gesinsuitstappie. Die dam en berge bly mooi. Baie restaurante om uit te probeer. "
Faerie Glen, Escape From Johannesburg
425 on Wisteria"Pragtige, veilige area. Jy voel nie jy bly in 'n stad nie, dit is stil en die natuurskoon uitmuntend."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"By lekker wegbreekplek net baie besig en die tonnel 'n nagmerrie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Ngata Safari Lodge"Dinokeng was goed versorg, ontsettend baie diere en lekker paaie om te ry vir 'n self drive. Jy sal die dag wat jy daar kom dadelik wild sien, die diere is gemaklik rondom karre en mak, wat dit baie makliker maak om na hulle te kyk. Hulle sekuriteit is uitstekend ook. Alle mense wat binne Dinokeng werk is vriendelik en hardwerkend. Dit was ongelooflik lekker! "
Vaal Marina, Escape From Johannesburg
Sunset Cove Sensation"Visvangarea op selfde plek as bote. Bietjie moeilik. Ablusie by dam en visvangarea sal aanwins wees. Dorpie oulik kort net 'n beter keuse van supermark."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Stumble Inn Game Lodge"Baie mooi omgewing, maar daar kan heelwat meer wild ingesit word. "
Parys, Escape From Johannesburg
Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate"Love all the shops. Stunning place to visit."
Boshoek, Escape From Johannesburg
Gatz Guest House"Boshoek self is 'n klein dorpie waardeur mens ry op pad na Sun City en Pilanesberg."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Tussen-I-Bome Guest Farm"Dis wonderlik om die leeus te kan hoor van tyd tot tyd. Pragtige area."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Wildsrit word aanbeveel om die Groot 5 te kan sien."
Mooinooi, Escape From Johannesburg
Mamagalie Lodge"Mooinooi dorpie kan doen met 'n goeie restaurant."