Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue"Vriendelike en opregte inwoners. Voel soos familie. "
Die Bult, Escape From Johannesburg
d' Oude Molen"Dit was wonderlik dat die fees weer op Die Bult aangebied word. Heerlike kontrei kos by die stalletjies!"
Dinokeng, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Pragtige diere waarvoor jy nie hoef te gaan soek nie. Hier het ek meer diere gesien as wat ek al ooit in die Krugerpark gesien het."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Silver Spoon Selfsorg"Voel lus om Potchefstroom ons permanente tuiste te maak."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Bernallys Fishing Lodge"'n Wonderlike plek om te verken met al die toeristeaantrekkings en veral die natuurreservate rondom die ligging."
Kosmos, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Naby Hartbeesbeespoortdam, restaurante en besienswaardighede."
Grimbeek Park, Escape From Johannesburg
Ainsley Private Accommodation"'n Rustige area, net 'n klipgooi weg van die besige middedorp. Naby genoeg om gou iets te gaan koop, maar ver genoeg om geen stadsgeluid te hoor nie."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"As jy vir 'n paar dae net na die soetste taal wil luister, van die vriendelike pompjoggies tot die pakkers by die winkelbetaalpunte, gaan kuier so bietjie op Potchefstroom."
Heilbron, Escape From Johannesburg
96 On Bree Guesthouse"Daar is baie om te doen en sien in Heilbron, veral verwysende na geskiedkundige gebeure en plekke!"
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Route 96 Brewery Akkommodasie"Nege jaar daarnatoe gereis. Albei my kinders het nou afgestudeer. Ek gaan Potch mis."
Die Wilgers, Escape From Johannesburg
Willows Guest House"The place is so relaxed and it is calm and enjoyable."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate"My vrou is 'n uitstaller by Aardklop en as dit as 'n maatstaf gebruik moet word weet ek nie wat jy as toeris daar gaan doen nie."
Wapadrand, Escape From Johannesburg
Serenity Self-catering Cottages"Dit is 'n pragtige kompleks en baie veilig."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Westlake Country and Safari Estate"Is pricey, though to see some places around, one really needs a budgets, especially if you are with your family."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Klipfontein Game Reserve"Baie aangename dorp en besonder netjies."
Queenswood, Escape From Johannesburg
Our Place"Our stay was such a short one, we would love to visit again to see more of Queenswood."
Parys, Escape From Johannesburg
La Belle Guesthouse Parys"Baie vuil en verwaarloos teen 3 jaar terug."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Lyon Paradise"Ons was daar tydens die Aardklopfees. 'n Lekker atmosfeer het oor die dorp gehang. Almal was vriendelik en behulpsaam. 'n Regte studentedorp."
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
Drummers Nest"Eerste besoek aan Klerksdorp en aangenaam verras. "
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Ons Dorpshuis"A very quite, safe and beautiful town with a lot of areas to visit too."