Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Pretoria North, Escape From Johannesburg
Mohale Rest and Retreat"Stil en eenkant. Weg van die stad by Mohale Rest."
Moreletapark, Escape From Johannesburg
Cottage Le Fleur"Nie toeristebestemming, maar 'n pragtige uitbreiding met oulike winkelsentrums."
Senekal, Escape From Johannesburg
The Fairway Guesthouse"Senekal is a small town, I was there for business, so cannot really comment on any tourist attractions. The golf course looks great though."
Die Wilgers, Escape From Johannesburg
Wilgers Guest House"It is beautiful and very near to the hospital."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
The Art Guesthouse"Mooi dorpie met baie interessante besienswaardighede. Darem net baie baie jammer vir die probleem met die hiasinte, maar ons glo daar word aandag aan gegee."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lesoba Guest Farm"Baie sentraal geleë vir besoeke aan besienswaardighede in die omgewing soos AfriSki, Golden Gate en Clarens."
Newlands, Escape From Johannesburg
Olive House Self-catering Accommodation"Die area waar ons gebly het is rustig en kom veilig voor."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Milorho Lodge"A beautiful place, blessed with nature which should be respected and be treasured."
Rietfontein, Escape From Johannesburg
Ciara Guesthouse"My waarneming is dat Rietfontein 'n ou deel van Pretoria is, teenoor byvoorbeeld Montana net agter die Magaliesberg wat 'n meer moderne voorkoms asook groot winkelsentrums, sportgeriewe en toegang na talle gewilde handelsmerke bied. Rietfontein is plat en kouer in die winter, teenoor die noordekant van die berg wat 'n subtropiese klimaat saam met 'n uitsig noordwaarts bied. Gawe en vriendelike inwoners en gerieflike oornagverblyf ten spyt, vermoed ek Rietfontein kan doen met 'n vernuwingstrategie."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Abendruhe Lodge"Vra rond om uit te vind waar die beste wild is want die is baie skaars in Dinokeng. In drie dae van baie rondry (Julie) het ons net bokke en 'n paar kameelperde gesien. Baie min voëls, feitlik geen klein soogdiere nie. Maar andersins is dit baie rustig en 'n lekker, maklik bereikbare wegbreek naby Pretoria en Johannesburg."
Ashlea Gardens, Escape From Johannesburg
Pretoria, Ashlea Gardens Accommodation"The hosts were friendly, helpful and accommodating. The venue of the singing week was around the corner so the location was ideal. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Cottage Della Diga"Harties is the best but the dam is such a disappointment with this stem of grass covering the part of our dam, and that made our boat cruise a nightmare not to remember."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Blackwoods Farm Cottage"Lekker atmosfeer, met al meer restaurante en fasiliteite."
Shere, Escape From Johannesburg
Mountain Manor Guest House and Day spa"Die naamborde na die bestemmings kan beter aangedui word. Verder is dit 'n heerlike en lieflike omgewing."
Kroondal, Escape From Johannesburg
Berg en Bos"A bit dry in winter with very little to do when you have small kids."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Cheval Tachete"Ek kan dit aanbeveel vir mense wat 'n bietjie van hulle stres wil ontslae raak. Die mense is baie vriendelik."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Skeerpoort is ideaal geleë as jy Harties wil besoek, maar in 'n bietjie stiller area verblyf verlang. Die area is baie mooi. Die bergreeks veral."