Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
Muckleneuk Manor"Ek glo dat sodra die bouwerk wat tans aan die gang is daar afgehandel is, gaan hierdie gastehuis nog meer van krag wees."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
Bakubung Bush Self-Catering Chalets"Alhoewel dit nie vergelyk kan word met die Krugerwildtuin nie en al was dit 'n aangename tyd om daar te vertoef, stel ek voor daar word na die toestand van die teerpaaie gekyk. Daar is baie slaggate en vir so 'n toeriste-aantreklikheid, veral buitelandse toeriste, skep die teerpaaie nie n goeie prentjie nie."
Lynnwood, Escape From Johannesburg
Wild Fig Garden Apartments"Ek kan nie dink daar is iets om op te verbeter nie, dit is klaar uitstekend."
Moreletapark, Escape From Johannesburg
LilyRose on Rutgers"Very central if you need a place to stay in Pretoria East."
Erasmuskloof, Escape From Johannesburg
1 La Castello"Veilige omgewing en verkeer veral nie te besig na Fairie Glen Hospitaal toe nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Arvore Selfsorg"As straatnaamborde weer aangebring kan word, sal dit 'n pluspunt wees."
Parys, Escape From Johannesburg
Kondensmelk"Mal oor Parys, het daar grootgeword en lief die plek, net jammer van die vreeslike slaggate en ook die verval van die ou begraafplaas."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Bietjie Bosveld Lodge"Soos enige studentedorp, baie lewendig en opvallendend skoon."
Witbank, Escape From Johannesburg
Chrisma Conference and Accommodation Venue"Hoëveldsentrum - 'n 'puik sentrum om te besoek."
Silver Lakes, Escape From Johannesburg
The Links Corporate Guest House"Silver Lakes is baie veilig, rustig en skoon. Ek sal weer gaan kuier verseker!"
Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg
Brown's Cabin and Cottages"Aanwins, baie om te sien en te doen in die omgewing, nie te ver van die stad af nie."
Faerie Glen, Escape From Johannesburg
Bellstone Bed & Breakfast"Besoek gerus Blos Cafe vir 'n oornagopsie en heerlike kos en atmosfeer! 10 uit 10 vir hulle."
Vrede, Escape From Johannesburg
Oostewind Guest House"Heerlike plattelandse area en ons sal dit weer wil besoek."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Laetari Guest House"Salig en vredevol. Rus word beslis gevind."
Parys, Escape From Johannesburg
Green Door Cottage - Venus Street"Die meeste winkeltjies is glad nie rolstoeltoeganklik nie, so dit maak dit baie moeilik om alles te sien wat daar is. Die dorpie self is baie rustig en skoon met vriendelike mense en diens waar ons was. Sal weer gaan besoek."
Parys, Escape From Johannesburg
Arvore Selfsorg"Ek geniet die uitleg, laat my baie aan Clarens dink."
Sunnyside, Escape From Johannesburg
Pro-Active Guest House"Hierdie is darem nog in 'n redelike veilige gedeelte van Sunnyside. Ek sal nie dieper gaan oorslaap nie. "
Parys, Escape From Johannesburg
Arvore Selfsorg"Sou graag ñ lekker goeie restaurant daar wou hê. Dit is maar stil vir die reisiger wat gedurende die week moet oorbly."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Bush Willow Chalets"Pragtige Bosveldomgewing en mooi wild wat daar rondloop."