Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Mooinooi, Escape From Johannesburg
Nyala Inn Guest Farm"Die ingewyde bergklimmers en stappers weet waaroor Mooinooi gaan."
Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg
B'sorah Luxury Tent"Nie baie goed gemerk of afwesigheid van inligting."
Panorama, Escape From Johannesburg
Tuscana Villa Guesthouse"Ou gevestigde area met groot huise (wat mense gebou het toe daar nog geld was!) wat hulle tot gastehuise leen."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"I will definitely go back for at least a week, it is a lovely place."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"Beautiful location close to Jhb/Pta. The self-drive routes could be better marked at intersections, especially where the roads are unsuitable for sedans."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Balule Bush Lodge"Dis baie, baie vuil. Iemand sal moet skoonmaak. Die winkels is binne skoon maar buite en rondom baie vuil. Dis so 'n mooi plek, maar ons mense waardeer nie en pas dit nie op nie."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Die Ou Pastorie"Lyk bietjie verwaarloos. Daar kan gerus beter na die paaie omgesien word. Ete by die Plaaskombuis was uit die boonste rakke! Well done!!"
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dis netjies en ons is verskriklik bly dat daar na ons diere gekyk word!"
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Sun Cottage"Jammer dat daar nie 'n restaurant is wat troeteldiere toelaat nie. "
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Rustenburg Inn"Ek is verbaas hoe skoon dit is. Mens verwag dat die dorpe in die buitewyke deesdae afgeskeep voorkom, maar daar is baie ontwikkeling en Rustenburg lyk of daar vooruitgang is. "
Wapadrand, Escape From Johannesburg
Nana's Grace Guest House"Dit is rustig en skoon daar, en uit die stad lawaai!"
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Lesoba Guest Farm"KORT 'N PAAR RESTAURANTE EN DALK N SPA :) "
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Petronella Guest House"Goedkoper om daar te bly asook makliker om plek te kry en naby Clarens, Fouriesburg ens. Baie besienswaardighede rondom. Baie sentraal."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Ons is vreeslik beïndruk met die model waarop Dinokeng werk. Ons is bang vir te veel rus kampe deur die groter Dinokeng gebied, maar dit was glad nie oorweldigend gewees nie. Dit het gevoel soos om deur die Wildtuin te ry, maar beter, want dis net hier by ons en nie so duur nie :)"
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Wegkomkans B&B"Ons het dit geniet in Fouriesburg. Wel een oggend nie krag gehad nie. "
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Hornbill Lodge and Legends Restaurant"Magaliesburg en omgewing is pragtig!"
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Tandem Farmstay"Naby alles (Clarens en Golden Gate) en vriendelike plek."
Lynnwood, Escape From Johannesburg
Matie's Place"Naby aan hoofweg maar tog stil, voel nie asof jy in die stad is nie. Baie lekker geriewe naastenby."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Belle Vue Guesthouse"They should make more tourism attractions, if you will be there for days you will be bored on third day."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Goedgeleë"Uitstekend vir die natuurliefhebber en naby baie besienswaardighede."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Die Pophuisie"Goed vir die wat van Anglo-Boereoorlog geskiedenis hou en naby Clarens en Golden Gate en Lesotho grens. "
Parys, Escape From Johannesburg
Tu-Vrede Guesthouse"Die winkels en huise, wat ek gesien het, is prentjie mooi."
Pilanesberg National Park, Escape From Johannesburg
Legae La Tshepo Bed and Breakfast"Dit is 'n belewenis!"
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Die Ou Pastorie"Small town. Had a lovely dinner at the Country Inn with a nice bottle of wine (which you can choose yourself in their own wine cellar)."