Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg
B'sorah Luxury Tent"Dit is wonderlik want dit is nie ver van ons huis af nie. So ideaal vir 'n naweekwegbreek!"
Parys, Escape From Johannesburg
River Cottages"Lieflike dorpie propvol oulike plekkies om te besoek. Kosplekkies uit die boonste rakke. "
Schoemansville, Escape From Johannesburg
The Art Guesthouse"Daar's baie om te sien en baie om te doen."
Parys, Escape From Johannesburg
Kondensmelk"'n Wonderlike en oulike klein dorpie so naby Johannesburg. "
Parys, Escape From Johannesburg
6 Rooms on 6 Middle Street"Nog eg plattelands en nie te veel gekommersialiseer nie. Sal beslis weer 'n draai gaan maak."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Big Creek Guest Lodge"Wonderlike plek met ongelooflik baie om te doen en ervaar. "
Sinoville, Escape From Johannesburg
Salve"Goed geleë met al die groot winkelsentrums, restaurante en bioskope. Die klimaat is sub-tropies, veral in die winter is dit 'n pluspunt. Die omgewing is lowerryk en almal hou hulle tuine netjies. Dit is 'n plesier om daar in die strate te loop. "
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Ek is 'n inwoner van Rustenburg, die dorp self is maar seker soos alle ander dorpe, nie veilig nie, maar andersins is Rustenburg 'n baie mooi plek en het 'n wonderlike klimaat."
Rustenburg Town, Escape From Johannesburg
Grand Central Guesthouse Rustenburg"I found the town to be quiet."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Uitzicht Private Game Reserve and Lodge"Glad nie plat soos ons die Vrystaat ken nie. Asemrowende uitsigte."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Foreva Wild"Dinokeng het nog baie min wild. Dit was bietjie teleurstellend. Ek glo die toekoms sal dit 'n treffer reservaat word. Ek het dit geniet om die relatief mak wild en voëllewe wat ons gesien het van nader te beskou, die voertuig af te skakel en my tyd saam met die wildsoort te spandeer. Ek is lief vir die natuur en wildslewe en dit was vir my lekker en ontspannend. Eintlike vraag: JA ek sal weer sommer op 'n afdag soontoe gaan JA."
Kameeldrift East, Escape From Johannesburg
Faircity Roodevallei Hotel"Lovely place just to ride around and stop all over."
Villieria, Escape From Johannesburg
Agapanthus Guest House"Ek het groot geword in Villieria en dit is dus 'n bekende omgewing! Gemiddelde woonbuurt, stil en rustig, naby aan alle geriewe wat benodig kan word."
Kameeldrift East, Escape From Johannesburg
Faircity Roodevallei Hotel"Naby aan die stadslewe, maar tog ook ver. Pure boswêreld."
Villiers, Escape From Johannesburg
Naguiltjie Guesthouse"Baie mooi uitsigte, ideale plek om te oornag oppad see toe. Vriendelike dorpie met oulike beeste wat in die strate en erwe lê."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Ebenezer Country Lodge"Daar is nie veel om in Rustenburg te doen nie behalwe as jy Sun City toe sou gaan vir die dag. Rustenburg is ideaal vir 'n naweek-wegkomkans, maar nie vir 'n lang verblyf nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Parys is 'n baie rustig plek. As mens wil gaan afsluit is dit die plek om te wees. Die mense is baie vriendelik en doen moeite om jou te akkommodeer. Dit is voorwaar 'n rusplek."
Parys, Escape From Johannesburg
The Dell"Lekker dorp en heerlik om in al die antieke winkels rond te loop. "
Moreletapark, Escape From Johannesburg
Bornmansrus Self-catering Flatlet"Pas perfek by ons behoeftes."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Baie netjies, skoon en pragtig!"
Kosmos, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Op Kosmos self is daar nie baie aktiwiteite nie, maar dit is naby ander besienswaardighede en dinge om te doen."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Woodland Gardens"Die Black Horse is 'n uitstekende restaurant, definitief 'n moet. "