Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Bethlehem, Escape From Johannesburg
Nonnashoek Country B&B"Goeie plek om te oornag as jy op pad is Natal toe."
Flamwood, Escape From Johannesburg
Gemstone Guest House"Flamwood is 'n rustige en aangename omgewing. "
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Die Kuiergas"Potchefstroom is nog een van die min mooi en veilige dorpe in die Noordwes. Baie interessante koffiewinkels en kuierplekke om te besoek. "
Amadasig, Escape From Johannesburg
Casa de Ross"Het dit ervaar as rustig en weg van die gejaag af."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Belle Vue Guesthouse"Baie rustige area en dit laat jou welkom voel."
Garsfontein, Escape From Johannesburg
Adrie's"Lekker sentraal geleë en ek het heel veilig gevoel. "
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Ukarimu Guest House"Lekker sentraal en naby al die winkels en restaurante."
Faerie Glen, Escape From Johannesburg
Fa'Trez Guest House and Spa"Rustige, mooi omgewing binne bereik van byna alles wat nodig is."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Arbour Gardens"Dit bied alles vir die toeris en die plaaslike inwoners. Genoeg besienswaardighede en genoeg aktiwteite om enigeen vir 'n lang tyd besig te hou en om aan elkeen se behoeftes te voldoen."
Vyfhoek, Escape From Johannesburg
Rob's Place"Potchefstroom het nou al so uitgebrei dat Vyfhoek al deel is van die dorp. Dit is naby aan die universiteit en die Bult."
Wonderboom, Escape From Johannesburg
Coral Tree House"Ons ken die area baie goed en daar is baie eetplekke. Die Stoep is 'n absolute moet en ons het weereens baie lekker daar gekuier."
Brits, Escape From Johannesburg
Thaba Khaya Lodge"Daar is so baie mooi dele ronndom Brits wat besoek kan word; mooi natuur en lekker klimaat. Brits is naby aan die hoofsentra - dit kan vinnig bereik word wat die tyd wat by die bestemming deurgebring word, langer maak! "
Bethlehem, Escape From Johannesburg
The Highland Inn"Bethlehem is 'n goeie middelpunt waarvandaan verskeie besienswaardighede in die Oos-Vrystaat besoek kan word. "
Potchefstroom Central, Escape From Johannesburg
Akkerlaan Guesthouse"Go to Potch often, the town is user friendly."
Parys, Escape From Johannesburg
Schilbach House"'n Pragtige klein dorpie met baie besigheidspotensiaal."
Brits, Escape From Johannesburg
Willow Manor"There is a lot of interesting places at average proximity to visit when you are in Brits. It's a place to be at."
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"'n Pragtige dorp wat ek elke jaar besoek."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
24/7 Guest Lodge"Ons was werklik verras met Rustenburg. Alle denkbare winkels is daar. Maar die beste van alles is die natuurskoon en alhoewel dit baie warm is, is daar baie vir die natuurliefhebber en toeris om te doen."
Parys, Escape From Johannesburg
Aloe River"Parys is so gerieflik naby vir 'n kuier van die Rand, ons sal besis weer gaan "
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Ek dink daar is baie potensiaal, en ook ruimte vir uitbreiding."