Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Parys, Escape From Johannesburg
A Mountain View Country Estate"Parys het verskillende besienswaardighede wat deur die loop van 'n dag besigtig kan word. Dit is 'n rustige, ontspannende atmosfeer."
Hartbeeshoek, Escape From Johannesburg
B'sorah Luxury Tent"Lekker omgewing vir 'n dag uit saam met die familie. Kan vanaf Frankryk tot Afrika iets ervaar met die verskillende restuarante en fasilitiete. "
Phokeng, Escape From Johannesburg
Black Swan Guest House"Omgewing is netjies en rustig. Ons kon nie plekke eintlik besigtig het nie, aangesien ons net oorgebly het vir n fietsrykompetisie by Sun City. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Out of Africa Village Self-Catering"Hartbeespoortdam het wonderlike plekke om te besoek - dis duur en mens wonder hoekom hulle nie van die geld gebruik om die plekke in stand te hou nie - veral "Pretville" Die "cable car" teen die berg op is fantasties. "
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos"Harties is 'n lekker plek om vinnig heen weg te breek."
Arcadia, Escape From Johannesburg
Park Gables Guest House"Hierdie gastehuis is uitstekend geleë vir mense wat moet oornag vir hospitaal-doeleindes."
Muckleneuk, Escape From Johannesburg
Rooitamatie Gastehuis En Supperclub"Sentraal vir hospitale, besigheid en kantoor-toegang."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Amaduku Lodge"Very nice and touristy but getting very expensive."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Bergkaree Self Catering"Veilige vriendelike dorp met pragtige geboue en 'n baie mooi sandsteen kerk! Selfs die horlosie aan die toring werk nog! Inwoners is wonderlike, belangstellende mense. "
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Pumba Game Camp"So naby Pretoria en met die wild wat daar is, is dit die moeite werd. Net bang dit word so gewild dat jy self nooit weer plek gaan kry nie."
Cullinan, Escape From Johannesburg
Kohandè Glamping"Het die uitstappie na Cullinan geniet, dit was interessant en die straat winkels heerlik."
Parys, Escape From Johannesburg
Otters' Haunt"Clarens in een lang straat... met 'n rivier. As jy hou van snuffel, antieke goed en kuns, net die regte plek om te besoek."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Kettle Guest Lodge Rustenburg"Nice up and coming town. Friendly residents. Wouldn't mind relocating from Johannesburg."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Ons is baie lief vir Fouriesburg. Dit herinner ons aan die ou dae waar die strate alles nog stofpad was. Ons geniet die mark elke Saterdag of so. As ons kon, sou ons eendag graag 'n klein stukkie grond hier wou besit. "
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Alte Welkom Guesthouse"Die plek was lieflik skoon. Dit was rustig sonder lawaai en ons sal dit aanbeveel vir enige iemand "
Vyfhoek, Escape From Johannesburg
Rob's Place"If one appreciates a quiet location but with all necessities close by, this is ideal."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Belle Vue Guesthouse"Baie om te doen en hordes eetplekke!"
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Mama Fourie's Guest Cottages"Baie lekker en ook bekostigbaar!"
Die Bult, Escape From Johannesburg
d' Oude Molen"Wonderlike uitbreiding van interessante restaurante. "
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Ongelooflike toeriste-bestemming met baie om te doen en sien."