Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Adama Artistic Chalets & Teepees"Dit was my eerste besoek en ek gaan beslis weer terug!"
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Mahala View Lodge"Very beautiful with a typical bush environment, friendly helpful people."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Maroela Treetop Lodge"Wens hulle wil by die hek vir mens 'n kaart gee van die uitleg van die park. Baie onduidelik van waar alles is."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
de Kleijne Kaap"Sal weer besoek moet aflê om die plek beter te leer ken."
Mogwase, Escape From Johannesburg
The Two Wild Olives"Dit is 'n goeie opsie indien jy buite die Pilansberg NP wil oorbly."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"Of course, a big yes. Hartbeespoort is one of the beautiful holiday destinations, surrounded by the Magaliesburg mountains for hiking."
Parys, Escape From Johannesburg
Boom69"Pragtige dorpie, baie besige hoofstraat. Lekker naweekwegbreekbestemming."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Leloko937"It's a place to be, we loved everything about it."
Parys, Escape From Johannesburg
Casa Cara Resort"Ek kan sien hoekom so baie mense hul tyd in Parys deurbring."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Klipspringerkloof Bush Camp - Stone Chalet"Sê die groot 5 is daar, maar definitief nie!"
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Hornbill Lodge and Legends Restaurant"Daar is heelwat om te doen, maar niks langer as 'n naweek nie."
Reitz, Escape From Johannesburg
BassFeather Country Lodge"Reitz is 'n baie aangename dorpie, skoon en netjies."
Parys, Escape From Johannesburg
Dam 'n Devine"Parys is 'n lieflike dorpie met 'n klomp interessante plekkies om te ontdek met warm mense."
Parys, Escape From Johannesburg
The Dell"Kleindorpie, maar daar is 'n paar dinge wat mens kan doen so dis lekker om daarheen te gaan vir ontspanning!"
Parys, Escape From Johannesburg
Uit en Tuis Guesthouse"Parys is 'n pragtige dorpie en bied baie vir besoekers, dit is net 'n jammerte dat die infrastruktuur in die dorp vervalle raak as gevolg van 'n hopelose stadsraad."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Halfway There Game Lodge"Great game lodge, but hard to spot the Big 5."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
The Real Boathouse"Beste plek om te ontspan en saam met gesin of vriende tyd te spandeer."
Parys, Escape From Johannesburg
Cottage @ 49"Baie nice dorp, met alles wat jy nodig het. Hoofstraat net erg besig met verkeer, veral vragmotors. (Wens vragmotors kon op 'n manier buite om die dorp gery het)."
Parys, Escape From Johannesburg
Six Second Avenue"Kan sien hoe die dorp agteruitgaan. Paaie is ongelooflik sleg. Drinkwater is 'n gesondheidsrisiko, tensy jy jou eie koop."