Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8862 reviews.
Klerksdorp, Escape From Johannesburg
La Benroy"Klerksdorp se paaie en infrastruktuur kort aandag. Ons het ook in die twee dae by 4 of meer plekke verbygery waar pype stukkend was en die water net geloop het- die volgende dag was dit steeds nie reggemaak nie. Ons was daar vir 'n sportgeleentheid by 'n skool en die skool was baie skoon en netjies. Oor die algemeen het ons lekker gekuier in Klerksdorp."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Pumula Guest Farm"Oppiestoep restaurant kan nie gemis word vir 'n heerlike plaasontbyt nie!"
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Vulture Creek"I went to the snake and animal park - the place is fantastic, we even ride with their boat. Thumbs up Hartbeespoort!"
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Mafube Mountain Retreat"Ons was nie binne die dorp nie, maar die omgewing is pragtig. Net jamer die paaie is so sleg in die imgewing. "
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
OuKlip Game Lodge"The self-drive route is very well marked. Unfortunately not all of the big 5 are availble for viewing on the self drive route, and game drives are expensive."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Hayward's Game Lodge"Pad na wildreservaat nie baie goed nie, maar ons het dit baie geniet."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Montego Bay Self catering"Die plek self is asemrowend. Baie besienswaardighede vir toeriste."
Cullinan, Escape From Johannesburg
117 on Oak"Ons wil vir seker weer gaan, was op 'n Dinsdagaand daar, volgende keer gaan ons oor 'n naweek om al die mooi historiese plekkies te beleef, ons is mal daaroor."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Tranquil Daydream"Hartesport is a perfect place to go and take some time off surrounded by the mountains and the dam and so many more activities surrounding the area."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Nature's Loft - Sunflower Loft"Fouriesburg is 'n fantastiese vakansieplek vir mense wat aktief is, daar is baie stap roetes en aktiwiteite om te doen. Daar is ook 2 lekker restaurante wat oop is van oggend tot aand."
Mooinooi, Escape From Johannesburg
Mamagalie Lodge"Apteek toe op Sondae en ons het een dringend benodig."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Baie mooi natuur, maar die Groot 5 is baie skaars."
Parys, Escape From Johannesburg
Mirabel Guesthouse"Hou net in die hoofstraat! Die winkeltjies en eetplekke is bobaas. Beste venue vir perdeskoue is beslis die Afridome."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Di Plaaswerf"Goeie restaurante. Baie klein dorpie, nie alles is altyd oop nie. Gebruik Betlehem (naby) vir inkopies."
Parys, Escape From Johannesburg
Ko-rus-ma"Nie baie tyd gehad om rond te kuier nie, maar verskeie interessante plekkies gesien. Lekker atmosfeer in die dorpie."
Parys, Escape From Johannesburg
Casa Cara Guest House"Parys se paaie is bietjie verwaarloos, die koffiewinkel en eetplekke was almal gasvry en ons het heerlik geëet."
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Excalibur Boutique Hotel"Rustenburg gee meer die indruk van 'n besigheidsbestemming as toerisme, behalwe vir die Buffelspoort-vakansieoord in die omgewing."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
La Provence d' Afrique"Die hele area is wonderlik vir ’n vinnige wegbreek van Johannesburg af. Sentraal geleë en baie opsies."
Parys, Escape From Johannesburg
Tu-Vrede Guesthouse"Baie om te doen, goeie ligging en beslis 'n plek om jaarliks te besoek."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Sparrow Hawk Lodge"Hartbeespoort is a phenomenal place with much to offer and only a 45 minute drive out of Johannesburg."
Senekal, Escape From Johannesburg
Hendersons Lodge"Iemand sal 'n haas uit die hoed moet trek. Strate in die dorp is 'n riller."
Skeerpoort, Escape From Johannesburg
Millstream Inn Guest House"Baie aktiwiteite vir families. Vergalen kaasplaas baie geniet."
Potchefstroom, Escape From Johannesburg
Ons Spens Gastehuis"Kan verstaan dat die studente daar wil gaan swot. Ons dogter het ons vir 3 dae goed besig gehou."
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Hadeda Guest House"Die dorp oor die algemeen is in 'n baie swak toestand!"